Algemeen
Die Afrika-wildehond (Lycaon pictus) word dikwels in ‘n negatiewe lig gesien vanweë sy jaggewoontes. Hulle, tesame met ander spesies, speel egter ‘n kardinale rol in die ekosisteem. Wildehonde is die mees bedreigde spesie onder die groot vleiseters (karnivore) in Suid-Afrika en daar is slegs tussen 3 000 en 5 000 van hulle, hoofsaaklik in die Kruger Nasionale Park, oor. Kom ons kyk ‘n bietjie na hierdie besonder interessante familie-georiënteerde vleiseters.
Algemeen
Strydig met die populêre opvattings is daar wel ‘n aantal perderasse wat in Suid-Afrika ontstaan het en is steeds baie gewild as ryperde. Nie veel van hierdie perde het egter ooit buite Afrika beweeg nie. Hul waarde as ryperde en as werkende plaasperde kan nooit onderskat word nie. Perdeliefhebbers van ander lande sal verbaas wees om te weet dat daar minstens ses verskillende perderasse is wat hul oorsprong na die Afrika-vasteland kan terugspoor.
Algemeen
Ongeag van watter tyd van die jaar jy kies om Knysna te besoek, daar sal altyd ‘n groot verkeidenheid kuns-winkels wees, wat besoekwaardig is. Die lewens van diegene wat in Knysa bly word beïnvloed deur die groot verskeidenheid kuns en ambagskunste, en lei tot ‘n kultuur wat die dorp ‘n unieke en lewendige atmosfeer gee.
Algemeen
Die Franschoek Letterkunde Fees was geskep deur die inspirerende gedagtes van ‘n talenvolle skrywer, Christopher Hope. Die doel van die fees was om mense te inspireer om die verbeeldingreike wêreld van lees te ondersoek, om dit beskikbaar en opwindend te maak en om die kuns van lees aan te moedig in die plaaslike Suid-Afrikaanse gemeenskappe.
Algemeen
Suid-Afrika is ‘n land gevul met verskeidenheid en geleenthede. Meer en meer mense begin agterkom dat hierdie land, wat op die suidelikste punt van Afrika geleë is, ‘n wonderlike plek is om hulle geld te belê. Hoekom? Met tyd het Suid-Afrika bewys dat die land ‘n dinamiese mark ekonomie ontwikkel het. Daar is ook verskeie geleenthede in verskillende sektore vir diegene wat belangstel om hul geld in Suid-Afrika te belê. Kom ons kyk bietjie verder na wat Suid-Afrika aan buitelandse besighede kan aanbied.