This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Jagersfontein – Die hart van Diamant Mynbou

Jagersfontein is 'n wonderlike toeriste aantreklikheid met ‘n paar asemrowende geskiedkundige besienswaardighede. Die dorpie, Jagersfontein, is in 1871 gestig. Die hoof aantrekking tot hierdie Suid-Afrikaanse dorpie, is die diamant myn, die oudste van sy soort.

Algemeen

Iron Man Suid-Afrika

Die Spec Savers IRONMAN Drie-kamp het op Sondag 18 Maart 2007, by Hobie Strand in Port Elizabeth, Suid-Afrika plaas gevind. Die afskop tyd vir hierdie jaarlikse byeenkoms was sewe uur in die oggend, met die afsluit tyd om middernag, wat deelnemers sewentien ure gegee het om die wedloop te voltooi.

Algemeen

Krieket Wêreld Beker Koors

Die Krieket Wêreld Beker 2007 is uiteindelik hier en elke Suid-Afrikaner is besig om voor te berei om the Proteas tot by die finale wedstryd te ondersteun. Die gunstelinge om met die trofee weg te loop sluit Australia, New Zealand, Sri Lanka en Suid-Afrika in. Hierdie name wissel gedurig oor die wêreld, egter, en dit is nou in die hande van die krieketspanne, om die toegewyde geesdriftigers verkeerd te bewys. Dit maak egter nie saak watter span jy ondersteun nie, want almal weet dat die wêreld se oë op die Suid-Afrikaanse Krieket Span gaan wees. Tans gekeur as die nommer 1 span in die wêreld, is hulle kanse gunstig om met redelike gemak by die semi-finale wedstryde uit te kom, en sterk mededingers te wees in die finaal.

Algemeen

Die Splashy Fen Fees

Die Splashy Fen Fees is ‘n jaarlikse buitelug musikale fees wat op die Splashy Fen plaas, wat in die Suid-Afrikaanse Drakensberge gebied geleë is, plaasvind. Hierdie opwindende fees bied met trots die mees bekendste musiek kunstenaars in die land aan. Daar is ook ‘n verskeidenheid aktiwiteite wat die hele familie kan geniet. Die 2007 Splashy Fen Fees sal vanaf 5 April tot 9 April gehou word, en is ‘n byeenkoms wat jy nie wil misloop nie.

Algemeen

Cecil Skotnes – 'n Lewende Legende

Cecil Skotnes word nie net gesien as een van die hoof pionier van moderne kuns in Suid-Afrika nie, maar word as ‘n anti-apartheid held gesien, omrede hy ‘n paar gelukkige swart kunstenaars die geleentheid gegee het om hulself deur kuns uit te druk en hulle talente te bevorder. Hy was in 1926 gebore, in die klein dorpie van Oos London, waar Skotnes weggebreek het van sy armoedige omstandighede en een van die land se mees suksesvolle kunstenaars van die 20ste eeu geword het.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator