Algemeen
Dokter Chris Barnard het sy MD graad in 1953 ontvang, deur die Universiteit van Kaapstad, vir sy tesis, “Die behandeling van tuberkulose harsingvliesontsteking”. Vandaar af het hy deur die Verenigde State getoer, waar hy in kardiale chirurgie opgelei is, by die Universiteit van Minnesota, Minneapolis in Minnesota. Dit is hier waar hy sy Meesters van Wetenskappe in Chirurgie gekry het vir sy tesis, “Die aortiese klep – probleme in die versinsel en toets van die prostetiese klep”, vyf jaar nadat hy sy familie en sy land verlaat het. In dieselfde jaar, het hy die toekenning gekry as Dokter van Filosofie, vir sy tesis, “The aetiology of ceongenital intestinal atresia”.
Algemeen
‘n Groot aantal Suid-Afrikaanse meisies van minder bevoorregte
agtergronde, kan uitsien na ‘n 2007 propvol hoop, geleenthede en ‘n toekoms
wat opvoeding insluit. Die Oprah Winfrey Leierskap Akademie is in
Henley-op-Klip gebou, in Meyerton, om toekomstige Suid-Afrikaanse leiers op
te voed, waar hulle voorheen nie die geleenthede sou gehad het vir goeie
opvoeding nie. Die skool het Dinsdag, 2 Januarie 2007, sy deure oopgemaak
met ‘n verskeidenheid welbekende sterre en baie opgewondenheid.
Algemeen
Georganiseerde nedersetting toere in Suid Afrika het 'n groot groei in
populariteit gesien. Groot hoeveelhede internasionale toeriste maak
besprekings op nedersetting toere in Johannesburg, Kaapstad en Port
Elizabeth. Meeste toere duur 'n dag en sluit 'n wye verskeidenheid
nedersetting aktiwiteite in, wat besoekers 'n geleentheid gee om die unieke
leefstyl en atmosfeer van nedersettings te ondervind.
Algemeen
Volkswagen Suid Afrika was in 1946 in Uitenhage gestig. Uitenhage is 'n
klein industrieële dorp wat op die buite wyke van Port Elizabeth geleë is, op
die Tuin Roete in die Oos-Kaap. Die heel eerste Volkswagen Beetle, het van
die produskie lyn afgerol op 31 Augustus 1951, en hierdie klein karretjie
was die begin van suksesvolle voetuig oorheersing binne die Suid Afrikaanse
voertuig mark. Volkswagen Suid Afrika se mark aandeel het verdubbel vanaf
die 1980’s en het 'n groot voertuig vervaardiger binne Suid Afrika
geword.
Algemeen
Suid-Afrika is trots op sy 7 Wereld Erfenis Persele, wat gesien word as
persele met belangrike kultureële, natuurlike en geskiedkundige waarde. Een
van hierdie natuurlike erfenis persele is die Vredefort Koepel in Suid-Afrika se Vrystaat Provinsie. Die oudste en die grootste meteoriet impaksone in die wereld en Vredefort Koepel het fasineerende kenmerke wat
toeriste se besoek aan hierdie sone die moeite werd sal maak.