This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Walvis Kyk in Suid Afrika

Suid Afrika, die land waar die warm water van die Indiese Oseaan, die koue waters van die Atlantiese Oseaan ontmoet. In hierdie pragtige waters, wat oorvloei met lewe, kan toeriste die ondervinding van n leeftyd kry, deur die geleentheid te kry om die wereld se grootste dier te besigtig – die walvis! Tussen die Junie en November maande kan besoekers hierdie wonderlike dier dop hou, van die kus of op 'n boot. Dit is definitief n geleentheid wat geen besoeker wil misloop nie.

Algemeen

Athol Fugard – Suid Afrikaanse Dramaturg

Athol Fugard, is 'n internationaal bekende en prys-wennende, Suid Afrikaanse Dramaturg. Tsotsi, wat geskryf was deur Athol Fugard in 1989 en tot lewe gebring is in 'n film in 2005, het die Suid-Afrikaanse film bedryf onder die kalklig gebring. Beter bekend vir sy insig in die lewens van Suid- Afrikaners, het Athol Fugard as n wit man, die grense van kleur in sy skryfwerk verbreek. Kom ons kyk vlugtig na hierdie unieke man.

Algemeen

Kwaito Musiek in Suid Afrika

Kwaito is in die middel van die Suid-Afrikaanse jeug kultuur. Meer as net musiek, het kwaito die rol onder die swart Suid-Afrikaners geneem, soos “hip hop” in Amerika. Kwaito is basies 'n manier van lewe, en beïnvloed kleredrag, spraak en dans. Kwaito is verteenwoordigend van lewe in die nedersettings, en die ritme in die harte van die Suid-Afrikaanse jeug.

Algemeen

Die Suid-Afrikaanse Lipizzaners

Perdry liefhebbers wat opsoek is na 'n baie spesiale ondervinding, kan gerus 'n draai maak by die Suid-Afrikaanse Lipizzaners se vertoning. Dit is die enigste Lipizzaner-sentrum in die wêreld wat erken word en wat 'n affiliasie is van die Spaanse Perdry Skool in Vienna. Die Suid-Afrikaanse Lipizzaners is een van die min plekke waar jy die asemrowende wit dansers kan besigtig, terwyl hulle ruiters hulle deur hul passies neem. Die vertoning is nie net vermaaklik nie, maar is ook opvoedkundig.

Algemeen

Namakwaland Suid Afrika

Namakwaland is werklik in area van wonder. Die land lê stil vir nege maande, 'n half woestyn gebied langs Afrika se weskus, en word vinnig herskep in n see van blomme wat die aarde soos n kombers gedek na die reen. Baie toeriste is aangetrokke tot hier asemrowende ontploffing van kleur wat elke jaar in Namakwaland plaas vind. Die aanvraag na toere van die land het ook toegeneem.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator