This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Klipbank duik in Suid Afrika

Die pragtige Sodwana Baai, in Suid Afrika se Groter St Lucia Natland Park, is wereld bekend vir uitstekende duik geleenthede en die waterskilpaaie wat hier nes maak. Klipbank duik in Sodwana Baai voorsien duikers van oor die wereld met wonderlike geleenthede om die Wereld Erfenis Area se onbeskadigde koraal klipbanke en groot verskeidenheid oseaan lewe te besigtig. Die ondervindings wat jy sal ervaar terwyl jy by Sodwana Baai duik, sal dit vir jou duidelik maark hoekom Sodwana as Suid Afrika se duik paradys beskou word. Tesame met die ongelooflike klipbank duik in die St Lucia Wetland Park, kan besoekers ook die kus woude besoek, voëls kyk en branderplank ry, asook toere neem na die Mabibi en Sibaya dam.

Algemeen

Volstruis Ritte in Suid Afrika

Baie besoekers aan hierdie afwisselende land, sal seker die Klein Karoo verby steek, sonder wete van die unieke ondervindings wat hier wag. Net soos in enige hoek van die land, is daar baie om te sien en om te doen. Volstruis ritte en resies is net een van die opwindende ervarings wat hier wag. Hierdie spesifieke voel word in sy duisende in die klein plaas dorpie van Oudtshorn gevind. As jy al ooit gewonder het oor hierdie besonderse geveerde kreature, is Oudthoorn die plek om te wees. Dit is ook een van die min plekke in Suid Afrika waar jy Volstruis Ritte kan ondervind.

Algemeen

Perde Safaris in Suid Afrika

Meeste perde ruiters en liefhebbers oor die wereld word baie opgewonde met die vooruitsig om Afrika se groot 5 van die rug van 'n perd te sien. Selfs vir diegene wat nie hulself as ervare ruiters sien nie, kan perde safaris nogsteeds n wonderlike avontuur vir hulle aanbied. Baie min natuur toere bied hierdie wonderlike geleentheid aan, waar besoekers van die pad af in die bosse kan in gaan, en fotos van hul gunsteling diere kan neem van n paar meter weg. Daar is heelwat plekke in Suid Afrika wat perde safaris aanbied. As jy kan perd ry of die geselskap van hierdie elegante diere geniet, word jy aanbeveel om sou moontlik navra oor hierdie avontuur, by jou naaste reis agentskap, te doen.

Algemeen

Lugballon Safaris in Suid Afrika

Terwyl jy rustig deur die lug sweef kyk jy oor die rand van die mandjie en sien die pragtige lande, valleie en riviere onder jou. Dit is die wonderlike lugballon safaris in Suid Afrika. Daar is nie n beter manier om die Suid Afrikaanse landskap te leer ken nie. Lugballon safaris in Suid Afrika bied die besoeker n unieke avontuur, en die vryheid om op die vlerke van die wind te seil. Terwyl lugballonne in die verlede n vorm van vervoer was, het die lugballon safaris 'n populêre aktiviteit onder toeriste geword.

Algemeen

Olifant Safaris in Suid Afrika

Met 'n gedruis onder jou terwyl jy stadig deur die bos beweeg, weet jy dat die gedreun nie van 'n enjin af kom die, maar jou binneste wat gedraai word deur n lewende dier, n olifant. Daar is nie n beter manier om die Afrika dierelewe te besigtig nie, as van die rug van n olifant af nie. Die olifant rug safaris in Suid Afrika is beslis n onvergeetbare ondervinding wat jou siel sal aanraak. Suid Afrika se olifant safaris is die perfekte manier om na aan die dierelewe te kom, met n saggeaarde reus as jou metgesel. Olifant rug safari’s in Suid Afrika is beskikbaar by verskeie plekke in Suid Afrika en is definitief die onkoste werd.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator