This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Die Legende van Apartheid

By nou het het miljoene mense oor die hele wereld die woord apartheid, op een of ander manier al gehoor. Sommige dink daaraan as die *wit oppressie oor die *swartes of Afrika inboorlinge in Suid Afrika – en miskien was dit, om 'n lang storie kort te maak. Apartheid het 'n groot rol gespeel in die geskiedenis van Suid Afrika, en om bietjie dieper te kyk na hierdie vreeslike tyd in die land se geskiedenis, sal elke persoon 'n beter insig gee op die gemiddelde Suid Afrikaner – ongeag van sy vel kleur.

Lees meer..

Algemeen

Die Groot Wit Haai van Valsbaai

As daar 'n legende was van vlieende mens-eetende haaie, dan sou die Groot Wit van Valsbaai definitief in die hart van die verhaal gewees het. Hierdie reuse jagters van die diep blou see was tot internasionale beroemdheid geslingervel, met die dokumentere program wat National Geographic kom skiet het, in verband met hierdie haaie se eienaardige jag tegnieke.

Lees meer..

Algemeen

De Wildt Jagluiperd en Wildbewarings Sentrum

De Wildt Jagluiperd en Wildbewarings Sentrum is naby Hartebeespoort Dam gelee, aan die voet van die Magaliesberg in die Noord Westelike Provinsie van Suid Afrika. Hierdie ongelooflike sentrum het beroemd geword vir sy bydrae in die teel en navorsing van bedreigde spesies, met 'n hoe sukses in die bewaring teen die uitsterwing van die jagluiperd. De Wildt voorsien besoekers met n unieke ondervinding, wat besoekers die geleentheid gee om in kontak te kom met jagluiperde, wilde honde, wildsbokke, bruin hyena, aasvoels en uile. Hierdie opvoedkundige avontuur is n geleentheid wat jy nie mis wil loop nie.

Lees meer..

Algemeen

Die Nguni Mense van Suid Afrika

Suid Afrika staan bekend as die reenboog nasie. En dit is die waarheid. Ons land is nie net kleurvol met 'n verskeidenheid rasse nie, maar het ook n kookpot vol verskillende kulture, wat uniek is aan Suid Afrika. Die Nguni Mense sluit die Zulu, Xhosa en Ndebele mense in wat verspreid oor die land lewe. Kom ons kyk nader na hierdie fasinerende groep mense.

Lees meer..

Algemeen

Walvis Kyk in Suid Afrika

Suid Afrika, die land waar die warm water van die Indiese Oseaan, die koue waters van die Atlantiese Oseaan ontmoet. In hierdie pragtige waters, wat oorvloei met lewe, kan toeriste die ondervinding van n leeftyd kry, deur die geleentheid te kry om die wereld se grootste dier te besigtig – die walvis! Tussen die Junie en November maande kan besoekers hierdie wonderlike dier dop hou, van die kus of op 'n boot. Dit is definitief n geleentheid wat geen besoeker wil misloop nie.

Lees meer..





Combine Flights?













New Business Users, read more and join on the Business Affiliates page.

New Individual Users, join on the Forum Users Registration page.