Buite en Bedrywig
Oor die afgelope paar jaar het Suid-Afrika baie internasionale aandag getrek, in ‘n paar verskeie maniere. Baie van die land se ontwerpers, musikante and akteurs het al internasionale lof ontvang en duisende welbekende besoekers van alle hoeke van die wêreld, swerm na ons kuste, om ons klein paradys vir hulself te ervaar.
Lees meer..
Buite en Bedrywig
Die FNB Dans Sambreel Fees is ‘n jaarlikse byeenkoms, wat al elke jaar vanaf 1989, in Suid-Afika aangebied word. Dit sal vir die jaar 2007 tussen 17 Februarie en 17 Maart gehou word. Hierdie opwindende maand lange fees is ‘n fantastiese skouspel van Suid-Afrikaanse eietydse danse en unieke choreografie. Hierdie platform word aan die gemeenskap en jeug groepe aangebied. Dit is nie net die talentvolle Suid-Afrikaanse optredes wat die kollig vang nie, maar ook die buitelandse dans geselskappe wat die verhoog deel. Die belangrikste doelwitte vir die Dans Sambreel se Forum, is om ‘n spasie te maak vir nuwe werke en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse kontemporêre dans.
Lees meer..
Buite en Bedrywig
Elke jaar maak duisende Suid-Afrikaners gereed om hulle tasse te pak en
na die kus- stede en dorpies te swerm. Hulle sien uit na dae op die
warm sand van die strande en aande wat gevul is met vermaaklikheid. Dit is
die Suid-Afrikaanse manier om Kersvees te vier en elke jaar swel die
kustelike stede met alhoemeer besoekers. Hierdie jaar gaan nie
verskillend wees nie en terwyl ouers hulle bekommer oor pad veiligheid en 'n
see van vakansiegangers, sal kinders en jong volwassenis uitsien na die ‘Go
Summer’ Toer.
Lees meer..
Buite en Bedrywig
Baie mense kan aan geen beter manier dink, om die Suid Afrikaanse bosveld
te ondek nie, as om rustig hulself by 'n rivier af te roei en die diere en
voêls wat op die wal is, te sien soos hulle verby dryf nie. Terwyl hierdie
opsie vir menigde mense aantreklik klink omdat geen fisiese oefening soos
nag marse betrokke is nie, moet die belangstellendes weet dat roei of
kanoevaart ook fisies kan wees, veral as die stroom of wind teen jou is.
Tog, wanneer jy saam met die stroom beweeg, en daar is nie 'n wind wat waai
nie, kan jy gemaklik terug sit, en die wereld geniet soos dit verby jou
gaan.
Lees meer..
Buite en Bedrywig
Die St Petersburg Ballet geselskap sal hulle Suid Afrikaanse toer op die
16de Maart 2006 begin, met die klassieke en welbekende produksie van Swan
Lake. Die geselskap is 55 lede sterk met n soliste en n volledige “corps de
ballet”, wat in die hele vertoning rol speel. St Petersburg Ballet
geselskap se choreografie, was uiteen gele deur die beroemde choreograaf Lev
Ivanov end Marius Petipa, wat roem en prys, oor die hele wereld, gekry het
vir hulle werk. Die kostuums en pragtige agtergronde, was van St Petersburg
af saamgebring, en die musiek vir die Swan Lake produksie, sal verskaf word
deur die Cape Philharmonic Orchestra, gelei deur Alexander Kantorov.
Lees meer..