Nuuswaardig
Die Kaapstadse wêreld filmfees se gasheer is ‘n organisasie met die naam Sithengi. Hierdie organisasie is in 1995 gestig en, gesetel te Kaapstad, het ten doel om die Afrika filmindustrie te ondersteun en te bevorder. Ten einde plaaslik vervaardigde produksies blootstelling te gee en ook om ‘n bewusmaking van talent in Afrika te bevorder, reël Sithengi Organization for Film and Television twee gebeurtenisse jaarliks, naamlik die sogenaamde Cape Town World Cinema Festival en die Sithengi Film en Television Market.
Nuuswaardig
Hierdie jaar gaan ‘n baie spesiale jaar vir Suid-Afrikaanse gehore wees, wat die tiende herdenking van “The Lion King” as ‘n Broadway Musiekblyspel gaan vier. Daar is baie min van ons wat die wonderlike Disney rolprent “The Lion King” misgeloop het, toe dit ‘n paar jaar terug in 1997 uitgekom het.
Nuuswaardig
Suid-Afrika se Minister van Finansies, Trevor Manuel, spreek die nasie op
Woensdag 24 October 2006 aan, in verband met die land se begroting vir die
2010 Wêreld Beker Sokker. Vyftien biljoen rand is deur die regering
eenkant gesit vir die bou van stadions en die opgradering van die
infrastruktuur in voorbereiding vir die lang verwagte 2010 FIFA Wêreld
Beker.
Nuuswaardig
Die Vereenigde Nasies Sekretaris-Generaal, Kofi Annan, en sy vrou, het
vroeg Maandag in Kaapstad gearriveer. Dit merk die begin van sy drie dae
toer van die land wat n vergadering met die land se president sal insluit.
Dit is sy eerste amptelike besoek aan Suid-Afrika, vandat Annan die helm van
die Vereenigde Nasies oorgeneem het. Hy sal president Thabo Mbeki Dinsdag
ontmoet by die Tuynhuys kantore in Kaapstad.
Nuuswaardig
Die Suid Afrikaanse perde bedryf kan beslis glimlag, nadat daar gese is
dat die verbod van perde uitvoer wat deur die Europese Unie twee jaar terug
ingestel het, by die einde van die maand gelig kan word. Die verbod was
ingestel nadat AHS (African Horse Sickness), wat inderdaat 'n siekte is wat
uniek is aan ons kontinent, sy kop uitgesteek het. Die siekte kan baie
vinnig versprei en die dood van menigde diere veroorsaak. Na die uitbraak
opgemerk is, was n gekontroleerde sone opgestel wat vir die laaste twee
jaar, vry was van die siekte.