This Blog is also available as an RSS Feed

Buite en Bedrywig

Die ‘Go Summer’ Toer

Elke jaar maak duisende Suid-Afrikaners gereed om hulle tasse te pak en na die kus- stede en dorpies te swerm. Hulle sien uit na dae op die warm sand van die strande en aande wat gevul is met vermaaklikheid. Dit is die Suid-Afrikaanse manier om Kersvees te vier en elke jaar swel die kustelike stede met alhoemeer besoekers. Hierdie jaar gaan nie verskillend wees nie en terwyl ouers hulle bekommer oor pad veiligheid en 'n see van vakansiegangers, sal kinders en jong volwassenis uitsien na die ‘Go Summer’ Toer.

Die ‘Go SummerToer is ontwerp rondom hierdie jaarlikse verhuisings verskynsel, en akkommodeer meer as net die toeskouers van die kustelike gebiede. Die ondersteuning van die toer is elke jaar 'n sukses. As jy besluit om hierdie feesviering by te woon, sal jy meer as net n vrolike partytjie gees vind. Die atmosfeer wat die vertonings omhels is n wonderlike ervaring. Die ‘Go Summer’ Toer word deur Xbox 360 geborg en is in die vorm van 'n maand lange ‘rock’ musiek vakansie fees. Die toer, wat jaarliks gehou word, vind in die maand van Desember plaas wat die beste Suid- Afrikaanse ‘rock’ groepe na vakansie gangers bring. Die toer trek van Kaapstad na Durban. Dit beteken dat al die kleiner kustelike stede, ook hierdie feesvierings kan geniet. Die toer lok baie vakansie gangers en vul die stede met 'n elektriese atmosfeer.

Hierdie jaar sal die ‘Go Summer’ Toer nege verskillende musiek groepe hê, wat in groepe van drie, in verskillende stadiums van die toer sal optree. Die eerste been van die toer sal die wonderlike Springbok Nude Girls, die Finkelsteins en Scarlet Box aanbied. Die tweede been sal Wonderboom, Evolver en die Parlotones op die verhoog sien, en die derde been van die toer bied Prime Circle, Bloodmoney en Driverlane aan. As jy jou vakansie in Kwazulu-Natal, die Oos-Kaap of in die Wes-Kaap gaan deurbring, maak seker dat jy by een van die kus stede uitkom om die toer te geniet. Hierdie jaar se ‘Go Summer’ toer, belowe om die beste toer nog te wees, en moet nie misgeloop word nie.

Must Read? 0% 0% 0 Votes
Bookmark: myaol yahoo google

Recent Comments

No comment yet.

Add your own Comments

You need to be logged to comment this page.

Please Register if you don't have an account.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator