This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Lesotho – n Klein Koninkryk in n Groot Land

Al is Lesotho in die hart van Suid Afrika gelee, is Lesotho 'n Koninkryk wat heeltemal apart is van Suid Afrika, met sy eie politiek en regering. Die hele koninkryk gevul met ongelooflike berg reekse. Dit is ook hierdie eienskap wat die koninkryk se grootste bondgenoot is, wat die land beskerm, en die oorlewing van die oudtydse mense en die koningskap verseker het.

Dit het alles begin in die 1820’s, toe die Sotho Hoof, met die naam van Moshoeshoe die Grote, in die berge in gevlug het, wat in Lesotho gelee is. Hy wou die Mfecane oorlog ontduik, wat op daardie huidige oomblik oor die hele hoeveld geheers het. Hy het as te ware n natuurlike fort ontdek, in n hoe punt van die berg reekse, wat hom n 360 grade uitkyk gegee het, oor al die omliggende berge. Hy het hierdie as sy koninkryk gevestig, saam met 40 000 stam lede wat gekies het om saam met hom te vlug. Die berg word geken as Thaba Bosiu, en dit is naby die moderne Maseru gelee. Ongeag van die moeilike tye wat die nasie ondervind het, het hulle daarin geslaag om n lewe te skep in die berge, en het die BaSotho nasie gevorm.

In later jare, toe die Boere en die Britse baklei het oor die land, het hulle n pad in die Lesotho area in gevind. Die plaaslike vegters kon die vyande suksesvol afveg en hulle land teen inval beskerm. As gevolg van die topografie van die land, kon die aanvallers nie n greep kry op die land nie, en amper n eeu later, was hulle alleen gelos, met die oorlog wat weggeskuif het. Die klein Koninkryk van Lesotho was gespaar teen moontlike vernietiging. Lesotho het n onafhanklike koninkryk gebly, tot die koning se dood in 1870. Die koninkryk wat bekend gestaan het as Basutoland, het besluit om n Britse Kolonie te word in 1884, en het sodoende baie van die grusame apartheids jare ontduik. In 1966, was hulle weer gereed om die koninklike legende voort te sit, en het n onafhanklike grondwetlike monargie geword.

Vandag is hierdie wonderlike klein koninkryk, n baie populere toeriste aantrekking. Propvol buitelug aktiwiteite waar besoekers visvang kan geniet, fossiel avonture, San grot verfwerk besigtig, die handgemaakte vaartuig markte besoek en n legendariese ponie rit ervaar. Die Sotho is geken vir hulle uitstekende perdry bekwaamheid, asook teeling, en ry hulle perde met baie min toerusting of leiding, deur die onvoorspelbare landskap. N rit deur die berge op hierdie geharde ponies, sal n ondervinding wees was jy nooit sal vergeet nie. Maak gerus n draai in Lesotho wanneer jy weer besluit om deur Suid Afrika te toer, en ontdek n wereld van kultuur, buitelug aktiwiteite en beeldskoonheid.

 





Combine Flights?













New Business Users, read more and join on the Business Affiliates page.

New Individual Users, join on the Forum Users Registration page.