SouthAfrica.com
  <dc:language>fr</dc:language>
  <sy:updateFrequency>6</sy:updateFrequency>
Roxette tree op in Suid-Afrika
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Liedjies soos It Must Have Been Love, Fading Like A Flower, Listen To Your Heart en Dangerous was nie alleen treffers van die groep Roxette nie, maar is ingegrafeer in die harte van ondersteuners reg om die wêreld. Om hulle in lewende lywe op die verhoog te kan sien is die droom van baie entoesiaste en later in die jaar gaan die geleentheid opduik wanneer hierdie ikoniese persoonlikhede drie vertonings hier gaan aanbied as deel van hul wêreldtoer. Suid-Afrikaanse ondersteuners kan verseker wees dat dit ‘n geleentheid sal wees om te onthou.</description>
Riding For Horses
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Orals op die platteland is daar perde te sien wat rustig en wei in groen kampe. Hul grasievolle houding vul verbeeldings. Baie van ons het een of ander tyd ‘n interaksie met hierdie diere gehad of deur op hulle te ry of deur slegs tussen hulle hul teenwoordigheid te ervaar. Daar is egter baie van hulle wat nie hierdie ideale lewe lei nie en wat ly onder diie hand van onvriendelike mense. Daar is ook ander wat deur die dodelike Afrika Perdesiekte (African Horse Sickness of AHS) besmet is.</description>
Sheikh Yusuf Kramat
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Faure is 'n voorstad van Kaapstad en is die tuiste van een van die uitstaande historiese plekke van die Moslem geloof. Die Sheik Yusuf Kramat is is religieuse heiligdom en 'n bestemming van talle Moslem pelgrims. Besoekers is welkom by die Sheik Yusuf Kramat wat die finale rusplek is van die legendariese Sheik Yusuf, 'n ikoon en edelman van weleer. Hy het 'n rewolusionêre weerstand gebied teen die invallende Hollandse leër in Macassar en dit het tot sy gevangeneming en verbanning na die Kaap van Goeie Hoop in 1693 gelei.</description>
Groen Vlag Roetes in Suid-Afrika
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Talle buitelandse besoekers aan Suid-Afika wil graag die natuurskoon van die land deur middel van staproetes en buitelug avontuur ervaar. Met so baie oorde en staproetes beskikbaar, is die Groen Vlag Roetes (Green Flag Trail system) ontwikkel om instansies wat aan minimum standaarde voldoen te akkrediteer. Hierdie stelsel gee gevolglik aan besoekers die versekering dat alles wat geadverteer word eg is en voldoen aan die vereistes van die Stappersvereniging (Hiking Organization of Southern Africa). Groen Vlag akkreditasie is dus die waarborg dat besoekers sal onvang wat hulle verwag.</description>
Probeer vir 'n Oscar
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Gedurende 2006 was die hele Suid-Afrika verheug met die sukses van die rolprent Tsotsi wat internasionale erkenning ontvang het asook 'n Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent. Dit was 'n onvergeetlike oomblik nie slegs vir diegene wat direk daarby betrokke was nie, maar vir elke Suid-Afrikaner aangesien dit beteken het dat die land se talent wêrelderkenning ontvang het. Vanjaar word daar weer 'n plaaslike film aangebied vir oorweging deur Oscar-komitee aangesien die betrokke rolprent reeds opskudding by die Cannes Filmfees veroorsaak het. Die rolprent was Life Above All.</description>
Baynesfield Landgoedmuseum
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Geleë in die skilderagtige Natalse Middelande is die Baynesfield Landgoed wat in 1863 deur Joseph Baynes aangelê is. Hierdie interssante persoon het ‘n groot rol gespeel in die ontwikkeling en geskiedenis van die gebied en hierdie besondere museum bied ‘n kykie in die lewe van die persoon en ook sy aktiwiteite.</description>
Kowie kano- en wandelroete
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Deel van Suid-Afrika se "Sonskynkus", tussen Port Elizabeth en Oos-Londen, is die skilderagtige dorpie, Port Alfred. Dit bied 'n heenkome vir natuurliefhebbers wat van die daaglikse gwoel wil ontvlug. Die klimaat is gematig en daar is 'n beskutte hawe waar die Kowierivier in die see uitmond en bied 'n ideale plek vir waterverwante aktiwiteite, insluitend die gewilde Kowie Kano- en Wandelroete wat by Port Alfred begin en eindig by Horsehoe Bend in "Water’s Meeting Place" natuurreservaat.</description>
Speedo Ysswem Afrika
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Ses kouewater veterane en tot soveel as dertig ander swemmers Is reg vir een van die koudste swemgeleenthede in Afrika wanneer hulle in die yskoue dam by Fraserburg, naby Sutherland, in die middel van die winter gaan spring vir die eerste Speedo Ysswem Afrika</description>
DumaZulu Traieisone Stat
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Vir plaaslike en internasionale besoekers kan 'n besoek aan die DumaZulu Tradisionele Stat 'n baie genoeglike ervaring wees. Dis naby Hluhluwe geleë en kan maklik bereik word van Durban of Johannesburg. Die naam beteken Dreunende Zoeloe en is verklaar tot 'n outentieke tradisionele stat tydens die opening daarvan deur koning Goodwill Zwelihtini. Daar is geen beter plek in Suid-Afrika waar die Zoeloe-stam en verskeie ander plaaslike stamme ontdek kan word nie. Dit is ‘n interaktiewe toeriste aantreklikheid en is pret, opvoedkundig en kleurvol.</description>
Wêreldbeker 2010 Stadions in SA
  <dc:language>en</dc:language>
  <description>Spoedig gaan mense van orals uit die wêreld na Suid-Afrika kom vir die Sokker Wêreldbeker. Die land het alles in gereedheid gebring vir hierdie besondere gebeurtenis en die stadions wat gebou is, was nie die minste van alles nie.</description>