This Blog is also available as an RSS Feed

Buite en Bedrywig

St Petersburg Ballet Geselskap

Die St Petersburg Ballet geselskap sal hulle Suid Afrikaanse toer op die 16de Maart 2006 begin, met die klassieke en welbekende produksie van Swan Lake. Die geselskap is 55 lede sterk met n soliste en n volledige “corps de ballet”, wat in die hele vertoning rol speel. St Petersburg Ballet geselskap se choreografie, was uiteen gele deur die beroemde choreograaf Lev Ivanov end Marius Petipa, wat roem en prys, oor die hele wereld, gekry het vir hulle werk. Die kostuums en pragtige agtergronde, was van St Petersburg af saamgebring, en die musiek vir die Swan Lake produksie, sal verskaf word deur die Cape Philharmonic Orchestra, gelei deur Alexander Kantorov.

Die St Petersburg Ballet Geselskap, produksie van Swan Lake, kan gesien word in Pertoria, Bloemfontein en Durban, en geintereseerde partye word versoek om hulle kaartjies so gou moontelik te koop. Die vertoning duur twee ure vyf en veertig, en daar is twee pouses van vyftien minute elk.

Pretoria by die SA Staats Teater
Donderdag 16 Maart 2006 om 19h30
Frydag 17 Maart 2006 om 19h30
Saterdag 18 Maart 2006 om 14h00 en 19h30
Sondag 19 Maart 2006 om 14h00 en 18h00
Dinsdag 21 Maart 2006 om 19h30
Woensdag 22 Maart 2006 om 19h30
Donderdag 23 Maart 2006 om 19h30
Frydag 24 Maart 2006 om 19h30
Saterdag 25 Maart 2006 om 14h00 en 19h30
Sondag 26 Maart 2006 om 14h00 en 18h00
Dinsdag 28 Maart 2006 om 19h30
Woensdag 29 Maart 2006 om 19h30
Donderdag 30 Maart 2006 om 19h30
Frydag 31 Maart 2006om 19h30
Saterdag 1 April 2006 om14h00 en 19h30
Sondag 2 April 2006 om 14h00

Bloemfontein by die Sand du Plessis Teater
Elke dag van 4 to 8 April 2006 om 19h00 en om 14h00 op Saterdag die 8ste.

Kaapstad by die Artscape Opera Huis
Woensdag 12 April 2006 om20h00
Donderdag 13 April 2006 om 20h00
Saterdag 15 April 2006 om 14h00 en 20h00
Sondag 16 April 2006 om 14h00 en 20h00
Dinsdag 18 April 2006 om 20h00
Woensdag 19 April 2006 om 20h00
Donderdag 20 April 2006 om 20h00
Frydag 21 April 2006 om 20h00
Saterdag 22 April 2006 om 14h00 en 20h00

Durban by die Playhouse Opera Teater
Donderdag 27 April 2006 om 19h30
Frydag 28 April 2006 om 19h30
Saterdag 29 April 2006 om 14h00 en 19h30
Sondag 30 April 2006 om 14h00 en 18h00
Dinsdag 2 Mei 2006 om 19h30
Woensdag 3 Mei 2006 om 19h30

 





Combine Flights?













New Business Users, read more and join on the Business Affiliates page.

New Individual Users, join on the Forum Users Registration page.