This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Suid Afrika se Goue Skatkis

Al was dit bekend dat Arabierse handelaars vir goud onderhandel het by die binnelandse Afrika stamme, so vroeg as die 7de eeu, was dit eintelik in ongeveer 1886, dat Suid Afrika n reputasie begin kry het vir hierdie besonderse mineraal. Dit was in dieselfde jaar, dat George Harrison die Hoof Klipbank op die Witwatersrand ontdek het, ongeveer 33 jaar nadat die baie kleiner Pelgrimsrus naat begin het om gemyn te word. Vandag bly Suid Afrika op die voorfront van die globale onderneming, al het sy posisie as goud verskaffer oor die jare afgeneem.

Met die ontdekking van die klipbank in die Witwatersrand, het meenigde goud myners en droom aangedrewe mense van ver en wyd gekom, om hulle stukkie rykdom te vind. Die plaaslike munisipaliteit het die land wat langs aan die klipbank gelee was, as privaat land aangewys, reg om deur enige iemand geeis te word, wat opsoek was na skatte. Nie lank daarna nie, het die stad van Johannesburg begin vorm vat, nie te ver weg nie. Al het die Boere hierna toe getrek om weg te kom van die Britse troepe en al die oproer, het hulle hulself in die middel van n stormloop mense gevind in die middel van n Britse inval. Toe die oorlog skielik verby was, was dit net 'n bevoorregte paar wat dit reggekry het om rykdom uit die myne te kry. Terwyl hierdie gelukkiges ons al lank al verlaat het, het hulle n legende van groote myn maatskappye agtergelaat, wat gewillig is en gereed staan om hierdie verrykende geel mineraal uit die aarde te greep te steel.

Vandag verskaf die Suid Afrikaanse mynbedryf, werk aan ongeveer 200 000 werkers, soos die myn vir goud voortduur. Al is die myne al bykans uitgeput, strek hulle in in boog vorm tussen Evander na Mpumalanga, vir ongeveer 500 kilometer. Johannesburg is die middelpunt van die bedryf, al is die Vrystaat verantwoordelik vir meer as n derde van Suid Afrika se goud. Maar dit is nogsteeds nie maanskyn en rose nie. Die onlangse herstruktueering van die bedryf, het die sluiting van medigde kleiner myne gesien, wat tot die verlies van 260 000 poste gelei het. Terwyl sommige werkers hul lewensbrood verloor het, geniet die ander werkers die frugte van die wette in verband met verbeterde werks kondisies en verblyf. Myners in die Witwatersrand area se werk poste is vir n baie lang tyd verseker. Al is die onkoste van goud myne baie hoog, besit Suid Afrika nogsteeds ongeveer 39 persent van die wereld se goud produseerende areas, wat Suid Afrika nogsteeds in die wereld bedryf behou. Die klipbank in die Witwatersrand, het waarlik die Goue Skatkis van Suid Afrika geword.

Must Read? 0% 0% 0 Votes
Bookmark: myaol yahoo google

Recent Comments

No comment yet.

Add your own Comments

You need to be logged to comment this page.

Please Register if you don't have an account.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator