This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Suid Afrika se Handel Vaartuie

As jy jou pad deur Suid-Afrika se pragtige en afwissellende landskap vleg, sal jy ontdek dat daar baie vaartuigkundige winkels langs die pad oopgemaak het. Terwyl hierdie praktyke nie deur die munisipaliteit goedgekeur word nie, sal dit nie tereggestel word nie, om rede baie van hierdie stalletjies die lewensbrood is van hierdie kunstenaars. Jy sal baie handgemaakte vaartuie en kunswerke vind, wat wag om deur besoekers en toeriste gekoop te word, terwyl die talentvolle skepper eenkant sit en aan sy volgende meester stuk sit en werk. Baie van hierdie vaartuigkundiges is nie Suid-Afrikaans nie, maar is oorspronklik van Suid-Afrika se buurstate af.

Nogsteeds, is hulle kreatiewe werke 'n spieelbeeld van die unieke Afrika kultuur, siene dat Suid-Afrika n mengel pot van verskeie kulture, rasse en kunste geword het, is dit passend dat hierdie kuns ook 'n plek in die land gevind het.

Suid-Afrikaanse vaartuigkundiges se werk is soms funksioneel of slegs vir versiering. Jy kan 'n handgevlegte gras mat, hoed of mandtjie koop, of 'n draad beeld met krale om jou sitkamer te versier. Lamp skerms, dier koppe uit draad geraamde papier, bamboe of hout meubels, gekerfde hout diere of maskers en voêls wat uit metaal gemaak is vir jou tuin, het ook hulle pad op die Suid-Afrikaanse mark gevind. Die meer kreatiewe vaartuigkundige sal makliker sy werk verkoop. Jy kan tot 'n eenvoudige kraal sleutelhouer koop, as n herinnering van Suid Afrika. Of jy kan iets meer noukeurig kies, soos 'n krale hangertjie of gevlegde tapesterie. In sekere plekke in die land kan jy selfs ontwerper Afrika winkels vind, waar jy oorspronklike werke, wat geinspireer is deur die Suid-Afrikaanse omgewing, kan besigtig.

Die volgende keer wat jy deur Suid-Afrika toer, hou die paaie dop vir hierdie klein pad stalletjies. Jy sal nie net goedere teen 'n laer koste vind nie, maar jy sal ook die stalletjie se eienaar help om sy plekkie in die Suid-Afrikaanse mark te kerf. Jy mag ook dalk bietjie inspirasie vind in hierdie kreatiewe skeppings, of jy mag dalk net 'n nuwe vriend vind. Ondersteun die Suid-Afrikaanse mark vandag, en wys bietjie belangstelling in die lande se sakke vol talent.

 





Combine Flights?













New Business Users, read more and join on the Business Affiliates page.

New Individual Users, join on the Forum Users Registration page.