Algemeen
As daar 'n legende was van vlieende mens-eetende haaie, dan sou die Groot
Wit van Valsbaai definitief in die hart van die verhaal gewees het.
Hierdie reuse jagters van die diep blou see was tot internasionale
beroemdheid geslingervel, met die dokumentere program wat National
Geographic kom skiet het, in verband met hierdie haaie se eienaardige jag
tegnieke.
Buite en Bedrywig
Die Groot Moscow Sirkus keer weer terug na Suid Afrika op nog n fantasiese
toer van die land. Die toer word geborg deur die Southern Sun Hotel groep,
and was ook die amptelike akkommodasie borg op hulle toer in 2004/2005.
Danksy die wonderlike terugvoering van die publiek, het die dinamiese Groot
Moscow Sirkus besluit om terug te keer en weereens die skare te vermaak en
stom te slaan met waaghalsige toertjies.