This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Die FNB Whisky Live Festival

Dit maak nie saak of jy ‘n whisky fynproewer is, of dit by geleentheid gebruik nie, of nog nooit die voorreg gehad om die kunsvorm van hierdie gewilde drank te ervaar nie, die FNB Whisky Live Festival is vir elkeen van hierdie kategorieë bedoel. Dis die vyfde keer dat die fees aangebied word en vind beide in Kaapstad en Johannesburg plaas en spog met uitsoek whiskies vanuit Suid-Afrika en van die res van die wêreld.

Algemeen

Die Nederburg Kunste Fees

Ongeag van watter tyd van die jaar jy kies om Knysna te besoek, daar sal altyd ‘n groot verkeidenheid kuns-winkels wees, wat besoekwaardig is. Die lewens van diegene wat in Knysa bly word beïnvloed deur die groot verskeidenheid kuns en ambagskunste, en lei tot ‘n kultuur wat die dorp ‘n unieke en lewendige atmosfeer gee.

Buite en Bedrywig

Hogsback Kunste Fees

Hogsback is een van die Oos-Kaap se mooiste bergreeks streke. Die klein dorpie, Hogsback, is aan die voet van die welbekende "Three Hogs" berge geleë en die dorp is so rustig en asemrowend soos die berg reeks wat die dorps omhels. Hogsback is die volmaakte agtergrond vir die Hogsback Kunste Fees en duisende stroom na die klein hoekie van die land om hierdie fees te geniet.

Algemeen

Suid Afrika se Handel Vaartuie

As jy jou pad deur Suid-Afrika se pragtige en afwissellende landskap vleg, sal jy ontdek dat daar baie vaartuigkundige winkels langs die pad oopgemaak het. Terwyl hierdie praktyke nie deur die munisipaliteit goedgekeur word nie, sal dit nie tereggestel word nie, om rede baie van hierdie stalletjies die lewensbrood is van hierdie kunstenaars. Jy sal baie handgemaakte vaartuie en kunswerke vind, wat wag om deur besoekers en toeriste gekoop te word, terwyl die talentvolle skepper eenkant sit en aan sy volgende meester stuk sit en werk. Baie van hierdie vaartuigkundiges is nie Suid-Afrikaans nie, maar is oorspronklik van Suid-Afrika se buurstate af.

Algemeen

Die Nguni Mense van Suid Afrika

Suid Afrika staan bekend as die reenboog nasie. En dit is die waarheid. Ons land is nie net kleurvol met 'n verskeidenheid rasse nie, maar het ook n kookpot vol verskillende kulture, wat uniek is aan Suid Afrika. Die Nguni Mense sluit die Zulu, Xhosa en Ndebele mense in wat verspreid oor die land lewe. Kom ons kyk nader na hierdie fasinerende groep mense.

Algemeen

Kwaito Musiek in Suid Afrika

Kwaito is in die middel van die Suid-Afrikaanse jeug kultuur. Meer as net musiek, het kwaito die rol onder die swart Suid-Afrikaners geneem, soos “hip hop” in Amerika. Kwaito is basies 'n manier van lewe, en beïnvloed kleredrag, spraak en dans. Kwaito is verteenwoordigend van lewe in die nedersettings, en die ritme in die harte van die Suid-Afrikaanse jeug.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator