Groot Moscow Sirkus
Die Groot Moscow Sirkus keer weer terug na Suid Afrika op nog n fantasiese toer van die land. Die toer word geborg deur die Southern Sun Hotel groep, and was ook die amptelike akkommodasie borg op hulle toer in 2004/2005. Danksy die wonderlike terugvoering van die publiek, het die dinamiese Groot Moscow Sirkus besluit om terug te keer en weereens die skare te vermaak en stom te slaan met waaghalsige toertjies.











