This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad

Die Hoogland Kronkelpad in Mpumalanga bied aan natuurliefhebbers ‘n skatkis van natuurwonders en terselfdertyd historiese kosbaarhede om te verken. Voeg hierby die hartlike gasvryheid van Mpumalanga se mense en dit verduidelik waarom hierdie Hoogland Kronkelpad so gewild is by Suid-Afrikaners en besoekers aan ons land.

Algemeen

Suid-Afrika se fantastiese bierroete

Bier is ‘n alkoholiese drank wat bykans oral in die wêreld deur miljoene mense geniet word. Daar is uiteraard verskillende handelsmerke en tipes bier wat elkeen sy besondere smaak het en waaraan die meeste bierdrinkers besonder lojaal is. Die bierroete in Kwa-Zulu Natal bied aan reisigers die geleentheid om die brouerye te verken en kennis te maak met die kunsies van bierbrou. Die Bierroete is ontwerp om die besoeker by nege kleiner brouerye in die provinsie te laat aandoen en terselfdertyd die natuurskoon te ervaar tydens hul soektog na die volmaakte bier.

Algemeen

Walvis Kyk in Suid Afrika

Suid Afrika, die land waar die warm water van die Indiese Oseaan, die koue waters van die Atlantiese Oseaan ontmoet. In hierdie pragtige waters, wat oorvloei met lewe, kan toeriste die ondervinding van n leeftyd kry, deur die geleentheid te kry om die wereld se grootste dier te besigtig – die walvis! Tussen die Junie en November maande kan besoekers hierdie wonderlike dier dop hou, van die kus of op 'n boot. Dit is definitief n geleentheid wat geen besoeker wil misloop nie.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator