This Blog is also available as an RSS Feed

Algemeen

Die Soweto Strykkwartet

Andersklinkende musiek met ‘n eie karakter het gedurende die tagtigerjare vanuit die tradisionele swart buurte begin kom, wat beide die Afrika-ritmes asook die tradisionele agtiende eeuse Europese instrumentale klanke saamgevat het. Tradisioneel bestaan ‘n strykkwartet uit vier musikante met vier musiekinstrumente ─ gewoonlik twee viole, ‘n tjello en ‘n altviool.

Algemeen

Nedersetting Toere in Suid Afrika

Georganiseerde nedersetting toere in Suid Afrika het 'n groot groei in populariteit gesien. Groot hoeveelhede internasionale toeriste maak besprekings op nedersetting toere in Johannesburg, Kaapstad en Port Elizabeth. Meeste toere duur 'n dag en sluit 'n wye verskeidenheid nedersetting aktiwiteite in, wat besoekers 'n geleentheid gee om die unieke leefstyl en atmosfeer van nedersettings te ondervind.

Inside SouthAfrica.com

Article illustration Natuur en Geskiedenis langs die Hoogland Kronkelpad
Article illustration Word skeppend met Beadex 2008
Article illustration Draai af verby Loeriesfontein
Article illustration Uitstaande vertonings tydens die Voorkamerfest te Darling
Article illustration Wyn en perde in die Wes-Kaap
Article illustration Avitoerisme groei steeds in Suid-Afrika
Article illustration Volop pret met die Krokodilrivier uitstappie
Article illustration Verken die skouspelagtige Wildekus van Suid-Afrika
Afrigator