Hey boertjie, aangename kennis en welkom hierso!
Oor liewe nubsie, dis moeilik om stil te bly as hy eers begin om sy bek te rek

Meestal is die dinge wat hy te sê het 'n groot source of amusement vir ons. Hy is eintlik heel mak in vergelyking met Tiger, wat nou nie meer met ons is nie (Ek pik 'n sarkastiese traantjie weg)
So waar is jy vandaan? Ek het in Gauteng gebly, maar is op die oomblik in die VSA.