|
Hey moonwalker, ek sien jy het alweer jou tail feathers ruffled. Daar is geen rede om te withdraw nie. Mense mag maar nie met mekaar saam stem nie. Dit is nie teen die reëls nie. Ek dink Woestie is seker baie strenger as wat ek is, maar ek is nie vreeslik upset met jou post nie. Ek sou sê dis beter chat-board ettiket om post oor mense direk aan hulle te adresseer. En solank as wat jy jou posts se wording so doen dat dit die persoon se opinies aanval liewers as die persoon is dit ok.
Ches weet dat sy een van die moderators kan laat weet as sy seriously 'n probleem met jou het - selfde gaan vir jou, jy kan my of woestynryer of voltaire 'n e-mailtjie stuur as jy voel jy word onregverdig behandel en ons kan daarmee deal.
Almal, hou in gedagte dat hierdie argumentjie absolute tee-tyd geselskap is teenoor die stuff wat hier aangegaan het toe Nubianman nog nie die Magician was nie, en toe Tiger nog gepost het.
Karmaflux, welcome to the board. Sorry for not posting all of the above in English, I'm sure Ches can tell you what it says.
__________________
|