Thread: hey stundent
View Single Post
  #4 (permalink)  
Old 14th August 2005, 03:47
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 887
Quote:
Originally Posted by liza81
Ek bly op die oomblik in Amerika, maar selfs as ek hierso trou en kinders kry sal ek Afrikaans met hulle praat.
Liza, ek bly ook in Amerika en het het hierso getrou en sal eendag kinders kry en ek sal maak net soos jy. My pa het nie Afrikaans met ek en my broer gepraat en ek moes dit self leer met die hulp van my friendin en die entjie wat ek in Knysna gebly het. Ek wil nie he my kinders moet van hulle erfdeel beroof word nie.
__________________
Reply With Quote