|
Waar is die Afrikaners?
Ons het julle ondersteuning nodig!
Pos gerus hier, en deel mee in baie debate, op die ou end is baie van ons hier Suid Afrikaners, en soveel lesers is Afrikaans, en let wel, taal maak geen verskil nie, en die uitnodiging staan vir enige taal gebruik in Suid Afrika
Maanloper
__________________
Moonwalker
Onbeskaamd Afrikaans
|