Quote:
|
Originally Posted by liza81
my semester was koekoes. nou's ek klaar. Hoe gaan dit met almal?
|
Liza
Welkom terug! nou kan jy ook vir 'n tyd op jou louere rus, en soos jy seker gesien het is daar maar weinige aksie hier deesdae, af en toe 'n storm in 'n koppie, dan weer niks
Ek toe maar beluit om te bly, tenspuite van die uitbarsting met een van ons heilige vriende