Quote:
|
Originally Posted by konsalik
Ek is besig om 'n paar kalwers groot te maak met die gevolg dat ek baie vroeg soggens moet op om hulle bottel te gee, dan werk toe en saans wanneer ek van die werk af kom is dit weer bottel gee
|
Met my werk as boswagter, het ons gereeld een of twee jong Ponies of takbokkies om te vertroetel, gewoonlik na tragiese omstandighede, en dan na 'n tyd word hulle vrygestel.....