View Single Post
  #8 (permalink)  
Old 15th November 2006, 03:07
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 883
Quote:
Originally Posted by konsalik
Was nou onlangs in die Gamkaskloof of Die Hel soos dit ook bekend staan. Volgende naweek gaan ons al met die agter paaie langs tot in die Langkloof. Ek groet eers maar sal julle van tyd tot tyd sien al hoor julle my nie.
Dit klink wonderlik... Fiela se Kind land. Geniet dit; jy mis nie veel hier nie.
__________________
Reply With Quote