|
Teleurstelling
Was veronderstel om die einde van die maand in die Kaap te wees vir my werk met die
' National Trust ' maar dit is nou uitgestel tot na kersfees....kon eerlikwaar nou doen met 'n paar weke in die son, en Ches is reg, hier mis jy nie veel op die oomblik nie
Alhoewel, is ek reg Ches? jy het jou hande vol met 'n " stalker " maar jy het die regte uitweg gekies en ignoreer nou die pes van 'n persoon
__________________
Moonwalker
Onbeskaamd Afrikaans
|