View Single Post
  #1 (permalink)  
Old 19th November 2006, 00:50
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 374
Afrikaanse Boeke?

Hoeveel van ons in die buiteland lees nog Afrikaanse boeke?

Ek dink baie van ons sou graag wou, maar weet nie meer wat verkrygbaar is nie,
en alhoewel " Amazon en Kalahari " 'n maklike uitweg is, sal dit interesant wees om ook te weet watter skrywers ons lede hier aanbeveel, vir vandag en gister se skrywers, dit gaan ook vir SA Engelse skrywers..........
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote