View Single Post
  #2 (permalink)  
Old 19th November 2006, 18:10
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 887
Ek het Koos Kombuis se autobiography op Kalahari gekry, maar ek weet nie of dit werklik Afrikaans is nie. Ek het een van Nobelprys-wenner JM Coetzee se boeke gelees (Elizabeth Costello) maar in my mening was dit vervelende twak. Ek verkies in elke geval boeke oor Suidafrikanse geskiedenis. Ek het 'n biografie van Walter en Albertina Sisulu vir my pa gekoop en die halfde daarvan gelees voor ons vakansietyd verby was en wil baie graag die res van daai boek lees.
__________________
Reply With Quote