Quote:
Originally Posted by nuttynik
hi could som1 translate this for me
Hallo!!
X bly om te sien j reply..Met my kan dit nie beter gaan nie dit gaan baie goed.Ek kyk mooi na jou neef moet nie worry nie X BAIE LIEF VIR HOM!!Se vir Nikki sy moet nie vergeet van die fotos nie.
Kyk mooi na julle.En gee vir Hailey 'n drukkie en soentjie van my af.
Mooi Bly xxxx
|
Pleased to see you replied, with me things could not be better, everything is OK... I am looking after your nephew very well, so don't worry, I LOVE HIM VERY MUCH!! tell nikki not to forget the photos
Look after yourselves and give Hailey a kiss and a cuddle from me
stay well xxxx