|
|||
|
Considering the many different cultures in SA, what would u consider to be the national dish. I once went to a dinner party, where we each brought a national dish from their country. I knew I had to take pap, but with what. I finally decided on a Fish curry dish. Too bad the Canadians couldn't stand the heat....
|
|
|||
|
I think our national food may be as diverse as the origins of the our people.
But to name a few: pap & vleis; marog; waterblommetjiebredie; curry & rice; mopanie wurms and, and, en, en, ...............
__________________
KONSALIK PROUD TO BE SOUTH AFRICAN |
|
|||
|
Liza,
Nou gaan die puriste my afslag. Het jy al groenboontjie bredie ge-eet. Nou stel jou voor die groenboodjies is effens growwer gesny en daar word so effens meer peper ingesit. Die vleis so effens aan die vetterige kant en nie heeltemal so fyngekook nie. Amper dieselfde ding. Ek sien deesdae kry jy dit geblik, die waterblommetjies. Miskien jy iemand vra om vir jou aan te stuur. Mopanie wurms, sal maar die tradisionele gereg los vir die wat daarmee grootgeword het.
__________________
KONSALIK PROUD TO BE SOUTH AFRICAN |
|
|||
|
Dit klink soos wat my ouma groenbootjies maak. Njammie!!
Jinne, grom my maag nou! Ek dink ek sal maar wag en waterblommetjiebredie probeer waneer ek weer eendag in die kaap is - ek dink enige iets proe beter vars! Enigeste ding wat ek baie van hou reg uit die blikkie uit is KOO sweetcorn. (lek my lippe af!) Die sweetcorn hier in die VSA is net nie dieselfde nie!
__________________
|
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|