|
|||||||
![]() |
|
|
LinkBack | Thread Tools | Search this Thread | Rate Thread | Display Modes |
|
|||
|
Hey,
Do we ban users or just usernames. Our pertinacious friend nubianman is back with yet another persona, aggrandising his most notorious persona but as yet stopping short of breaching the rules. Are we going to allow this? Or does a ban for a user mean exactly that, and not a ban for a persona? ches |
|
|||
|
Quote:
The meaning of which could refer to any of us, including yourself... MW
__________________
Moonwalker The mystery of the beginning of all things is insoluble by us, And I for one must be content to remain an agnostic ...Charles Darwin... |
|
|||
|
ches, I think it's wonderful how you made it a link!
I don't actually know if we ban the ip addy or the user. I'd think IP, but either way it's not going to help. Ek het altyd nubs se ip probeer vergelyk met al sy ander personas se name, maar hy het nooit 'n konstante ip addy gehad nie. Hy gebruik seker internetkafees of doen dit van sy werk af of iets. Either way, at least there is some posting going on, eh?
__________________
|
|
|||
|
Quote:
wonder partykeer wat sy agtergrond is....is hy een van ons?.. miskien?.. ek betwyfel dit... maar terselfetyd vind ek hom amusant geniet jy nog jou Texas uni ?
__________________
Moonwalker The mystery of the beginning of all things is insoluble by us, And I for one must be content to remain an agnostic ...Charles Darwin... |
|
|||
|
ja jong.
Ek maak einde van die jaar klaar. Ek's eintlik so bietjie skrikkerig vir wat ek daarna gaan maak. Sal maar sien wat gebeur. As jy sê, dink jy hy's een van ons, bedoel jy net 'n suid-afrikaner, of bedoel jy 'n witmens? Dit sal nogal weird wees as hy either one is en met sulke kak sotries aangesit kom. Ek sal anyway nie enige stappe teen hom neem as iemand nie direk kla nie. Mense kan mos maklik dapper wees as hulle agter hulle rekenaarskerms sit. Hy is seker maar eintlik 'n hartseer eensame mannetjie. Siestog.
__________________
|
|
|||
|
Quote:
meer belangrik wat gaan jy doen na uni? terug na SA of Europa?
__________________
Moonwalker The mystery of the beginning of all things is insoluble by us, And I for one must be content to remain an agnostic ...Charles Darwin... |
|
|||
|
Ek is vanplan om nagraadse studies hierso te doen. As ek aanvaar word en dit kan bekostig. ons sal sien. As dit nie uitwerk nie weet ek nie eintlik wat ek gaan doen nie.
Ek het op 'n ander thread vir jou gevra wat laat jy dink koekie bly in engeland. As jy op sy naam kliek (en ek dink almal kan dit sien) dan sê dit dat jy 'n amerikaanse user is.
__________________
|
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|