|
|||
|
Hey Mufasa
where are you?What are you doing on the 9th floor?Email me sometime.Are in South Africa?If so go to the beach and swim.I am in the U.S.A and we are freezing it will be winter sooooooon!!!!Talk to you later!!Bye |
|
|||
|
Hi Christel.
Hoe gaan dit in die U.S of A ,ek hoop baie goed. Jy het gevra wat doen ek op die negende vloer....... reply.....ek is op die dydstip in London ,besig om te werk in n gebou ,op die negende vloer.Maar glo my ek so geswem het as ek kon. Doen my ASB n guns,vertel my n bietjie meer van jouself.Ek sal daarvan hou om jou te leer ken. Skryf ASB gou weer vir vir my terug. |

Hey Eugene
Ek verstaan nie is jy in London of in Suid Afrika?In elkgeval dit is baie mooi weer vandag, maar ons verwag more n bietjie sneeu.Waar is jy oorspronklik van?Wat soort werk doen jy? Ek is van Kaapstad en studeer op die oomblik in Michigan, U.S.A.Dit is beter as jy my vra vra want ek kan nie net so antwoord nie.Dit is moeilik om net oor myself te begin praat.So ons praat more weer. Christel |
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|