Go Back   SouthAfrica.com Discussion Forum > Guest Book > Guest Book
User Name
Password
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read


Reply
 
LinkBack Thread Tools Search this Thread Rate Thread Display Modes
  #1 (permalink)  
Old 13th December 2005, 03:20
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Waar is die Afrikaners?

Ons het julle ondersteuning nodig!

Pos gerus hier, en deel mee in baie debate, op die ou end is baie van ons hier Suid Afrikaners, en soveel lesers is Afrikaans, en let wel, taal maak geen verskil nie, en die uitnodiging staan vir enige taal gebruik in Suid Afrika

Maanloper
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #2 (permalink)  
Old 14th December 2005, 01:55
liza81 liza81 is offline
Registered User
 
Join Date: Nov 2003
Posts: 1,145
my semester was koekoes. nou's ek klaar. Hoe gaan dit met almal?
__________________
Reply With Quote
  #3 (permalink)  
Old 14th December 2005, 10:48
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Quote:
Originally Posted by liza81
my semester was koekoes. nou's ek klaar. Hoe gaan dit met almal?
Liza
Welkom terug! nou kan jy ook vir 'n tyd op jou louere rus, en soos jy seker gesien het is daar maar weinige aksie hier deesdae, af en toe 'n storm in 'n koppie, dan weer niks

Ek toe maar beluit om te bly, tenspuite van die uitbarsting met een van ons heilige vriende
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #4 (permalink)  
Old 10th February 2006, 07:29
DieselDirk DieselDirk is offline
Registered User
 
Join Date: Jul 2005
Posts: 9
Thumbs up

Ek het nou hierdie die pos uit die oude doos uitgehaal. Ons Afrikaners is nog plesierig. Ons skop skiet en donner nog, maar bly aan die gang. Die lewe is lekker in Suid-Afrika.
__________________
Cape Town City Guide | Join the list - Receive updates on events, tourism and promotions in your area, join now!
Reply With Quote
  #5 (permalink)  
Old 15th March 2006, 06:52
Militante_Boer Militante_Boer is offline
Registered User
 
Join Date: Mar 2006
Posts: 6
Lyk my die Afrikaners is almal deur die ANC uitgeroei.
Reply With Quote
  #6 (permalink)  
Old 21st June 2006, 22:25
oppiWeb oppiWeb is offline
Registered User
 
Join Date: May 2006
Location: oppiWeb
Posts: 6
Hierdie Afrikaner boer liewer oppiWeb....dis die veiligste plaas want jyu kan nie vermoor word of die grondeiese komitee kan nie 'n plaas oppiWeb afneem nie!
__________________
Die Beste, Maklikste en Vinnigste manier om 'n Domein te registreer en met 'n Pro-webwerf oppiWeb teenwoordig te wees !!

Last edited by oppiWeb; 21st June 2006 at 22:42. Reason: add
Reply With Quote
  #7 (permalink)  
Old 22nd June 2006, 19:00
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Quote:
Originally Posted by Militante_Boer
Lyk my die Afrikaners is almal deur die ANC uitgeroei.
Bietjie laat in die dag, maar ek dink jy is reg...............Afrikanerdom is al amper iets van die verlede, waar gaan dit eindig?
Volgende kom die wit Engels spreekende lot, na hulle uitgeroei is, is die land in KAKSTRAAT

En dan soos die res van Suidelike Afrika...............'n niks land

Moonwalker
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
Reply


Thread Tools Search this Thread
Search this Thread:

Advanced Search
Display Modes Rate This Thread
Rate This Thread:

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On



All times are GMT +2. The time now is 23:39.


Content Relevant URLs by vBSEO 3.0.0 RC4 © 2006, Crawlability, Inc.