|
|||
|
Welcome me...
Ek is yster, gaan gewoonlik onder die naam Spyker oor die internet.
Wou maar net sien wat alles hier aangaan. So n bietjie iets oor my: Bly in KaapStad Gebore in mosselbaai Werk as n snr verkoopsman. Is maar net 22(amper al 23) Ek was al n moderator op ander VB forums, het seker al hulle almal gesien. |
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|