|
|||||||
![]() |
|
|
LinkBack | Thread Tools | Search this Thread | Rate Thread | Display Modes |
|
|||
|
Quote:
Bly om te sien dat jy ook nog 'n belangstelling hier het...wens Liza wil ook so af en toe inkyk, ek dink ons almal mis haar baie, en vir enige Afrikaners wat nou hier lees, skryf gerus en praat saam Party dae dink ek dis my laaste pos...maar die volgende dag skryf ek maar weer iets oor niks
__________________
Moonwalker Onbeskaamd Afrikaans |
|
|||
|
Quote:
Daar's ander SA forums op die internet, bv sausa.org en een vir oz en NZ en ek dink ook europe. Ek kry my Afrikaans kick op kuduclub.com. Begeertes, Song vir Katryn (die manlikke hoofrol word vertolk deur Valiant Swart), Egoli, Orkney Snork Nie, Amalia, ens. Known Gods (Engels, speel uit in Stellenbos) is ook baie goed. |
|
|||
|
Ek loer af en toe in maar gewoonlik is die tyd baie beperk. Ek dink die meeste van ons, hopelik, sal nie sommer die forum vergeet nie. Ek kry deesdae werklik baie min tyd om enigsins op die internet rond te swerf. Kom gewoonlik net vinnig in die aand e-pos lees en dan weer af. Ek is besig om 'n paar kalwers groot te maak met die gevolg dat ek baie vroeg soggens moet op om hulle bottel te gee, dan werk toe en saans wanneer ek van die werk af kom is dit weer bottel gee en dan begin ma knorrig raak as ge te veel voor die rekenaar spandeer. Iets te doen met kwaliteit tyd
. Nie dat ek kla nie. Ek het na jare weer vir my 'n motorfiets gekoop, in my jonger dae het ons dit 'n "road scrambler" genoem maar deesdae is dit glo 'n "dual purpose", met die gevolg dat ek en ma gedurende naweke meestal op een of ander tog is en plekke besoek wat ons in jare nie by uitgekom het nie. Was nou onlangs in die Gamkaskloof of Die Hel soos dit ook bekend staan. Volgende naweek gaan ons al met die agter paaie langs tot in die Langkloof. Ek groet eers maar sal julle van tyd tot tyd sien al hoor julle my nie.Mooi loop
__________________
KONSALIK PROUD TO BE SOUTH AFRICAN |
|
|||
|
Quote:
__________________
Moonwalker Onbeskaamd Afrikaans |
|
|||
|
YEAH
Nice om paar afrikaanse mense te sien op die forum Dit raak al half moeilik vir my om in Afr. te tik met al die engels wat ons deesdae moet praat en tik Lekker om julle te ontmoet ![]() |
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|