Go Back   SouthAfrica.com Discussion Forum > Guest Book > Guest Book
User Name
Password
Register FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read


Reply
 
LinkBack Thread Tools Search this Thread Rate Thread Display Modes
  #1 (permalink)  
Old 19th November 2006, 00:50
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Afrikaanse Boeke?

Hoeveel van ons in die buiteland lees nog Afrikaanse boeke?

Ek dink baie van ons sou graag wou, maar weet nie meer wat verkrygbaar is nie,
en alhoewel " Amazon en Kalahari " 'n maklike uitweg is, sal dit interesant wees om ook te weet watter skrywers ons lede hier aanbeveel, vir vandag en gister se skrywers, dit gaan ook vir SA Engelse skrywers..........
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #2 (permalink)  
Old 19th November 2006, 18:10
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 887
Ek het Koos Kombuis se autobiography op Kalahari gekry, maar ek weet nie of dit werklik Afrikaans is nie. Ek het een van Nobelprys-wenner JM Coetzee se boeke gelees (Elizabeth Costello) maar in my mening was dit vervelende twak. Ek verkies in elke geval boeke oor Suidafrikanse geskiedenis. Ek het 'n biografie van Walter en Albertina Sisulu vir my pa gekoop en die halfde daarvan gelees voor ons vakansietyd verby was en wil baie graag die res van daai boek lees.
__________________
Reply With Quote
  #3 (permalink)  
Old 20th November 2006, 13:45
Assassin Assassin is offline
Registered User
 
Join Date: Sep 2006
Posts: 114
Hi

Ek lees niks meer afrikaans en vind dit eintlik baie moeilik om afrikaans te skryf of lees deesdae. Dit is meestal agv die internet en die industrie waarin ek is wat baie engels is...

SAD ek weet
__________________
Property
Careers
Reply With Quote
  #4 (permalink)  
Old 22nd November 2006, 22:39
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 373
Quote:
Originally Posted by Assassin View Post
Hi

Ek lees niks meer afrikaans en vind dit eintlik baie moeilik om afrikaans te skryf of lees deesdae. Dit is meestal agv die internet en die industrie waarin ek is wat baie engels is...

SAD ek weet
Jy is heeltemal reg ..alles vandag is meestal in Engels, maar Afrikaans is nog my eerste taal, en alhoewel dit so minderwaardig mag klink, is ek nog trots daarop
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
Reply


Thread Tools Search this Thread
Search this Thread:

Advanced Search
Display Modes Rate This Thread
Rate This Thread:

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On



All times are GMT +2. The time now is 00:20.


Content Relevant URLs by vBSEO 3.0.0 RC4 © 2006, Crawlability, Inc.