Go Back   SouthAfrica.com Discussion Forum > Culture > Language


Reply
 
LinkBack Thread Tools Search this Thread Rate Thread Display Modes
  #8 (permalink)  
Old 12th October 2004, 00:27
ches ches is offline
Super Moderator
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 887
Sorry, MW, I wasn't entirely serious. It's just that Liza is so damn good at the poochy moochy romance stuff. The girl has a gift.
Reply With Quote
  #9 (permalink)  
Old 12th October 2004, 15:37
liza81 liza81 is offline
Registered User
 
Join Date: Nov 2003
Posts: 1,145
MW, jy't glad nie op tone getrap nie! Ek is maar net die een wat gewoonlik so gereeld op die site is dat ek die vertalinkies eerste sien & doen. Dis altyd goed as ander mense ook help - partykeer kan ek nie aan 'n woord dink nie, en niemand vertaal goed ooit presies dieselfde nie. so, volgende keer, selfs as het ek al iets vertaal, spring in en sê ook wat jy dink is 'n goeie vertaling. Ek dink dit help die engels sprekendes nogal baie as jy net ook 'n woord vir woord vertaling kan insluit - sodat hulle darem 'n clue het wat hulle sê. Gewoonlik doen ek 'n woord vir woord vertaling van die afrikaanse sin, en dan 'n min/meer wat it sou wees as 'n engelse sin. Mens kan mos nie altyd alles presies vertaal nie.

So anyway, soos Ches gesê het, sy's maar die een wat my die resident translator noem - maar dit beteken nie dat niemand anders mag deelneem nie - in teendeel, help seblief! Ek is eintlik verondertel om huiswerk te doen en nie om op die internet rond te foeter nie!
Nice siggie, so terloops.

Liza
__________________
Reply With Quote
  #10 (permalink)  
Old 13th October 2004, 02:12
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 374

Liza

Altemits het ek die verkeerde indruk gekry van Ches dat jy alle vertalings behandel, maar soos jy weet is ek nog maar nuut hier, en van nou af sal ek jou voorbeeld volg, en vir elke woord... ook 'n lys van menings gee wat natuurlik meer verstaanbaar sal wees

NS...ek is nou dertig, het nog nooit so lank as ek kan onthou nie, enige dame met die woord "beeldskoon" geflatteer nie, miskien eendag waneer ek ouer is sal ek dit moet gebruik?

(only joking)

MW
__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #11 (permalink)  
Old 13th October 2004, 05:35
liza81 liza81 is offline
Registered User
 
Join Date: Nov 2003
Posts: 1,145
Wat? Probeer jy sê my afrikaans is uit die oudedoos? Ek's baie jonger as jy en ek gebruik "beeldsoon" gereeld. Die amerikaners kyk my maar net skeef aan as ek dit doen, hee hee. Nee seriously though, dis 'n woord wat ek gereeld gebruik het toe ek nog daagliks afrikaans gepraat het. Baie meer spesifieks as mooi/lieflik/pragtig, of dis wat ek dink, anyways.

Ek's bly dat daar nog mense is wat 'n interest neem in die taal bord. Die rede hoekom ek oorspronklik hierdie site gejoin het is omdat ek eenkeer toevallig hierop afgekom het en gesien hoe power die vertalings was. Ek was besig om iets oor afrikaans op te soek (dit was seker maar een van my paniek bevange oomblikke waar ek nie kon onthou hom om die een of ander woord in afrikaans te sê nie). Anyway, die soek enjin het hierdie webwerf vir my gegee, en ek het gevoel dis my plig as 'n afrikaanse mens om tog net die arme bloedjies reg te help. Vir byna 'n jaar was ek die enigste een wat goed vertaal het.

Punt is, hoe meer mense help vertaal, hoe beter. Dit help dat die persoon wat die vertaling wil hê genoeg keuse kry, dit help ons wat elke dag in engels lewe om weer bietjie te dink oor ons taal, dit help die persoon wat die vertaling wil hê om te sien dat afrikaans 'n vibrant taal is, en dit help om die persoon vir wie te vertaling bedoel is se dag te maak.
En almal is hêppie oppie einde vannie dag, bra!
So, sit enigetyd, asseblief en baie dankie bietjie handjie by.

Cheers.
Liza
__________________
Reply With Quote
  #12 (permalink)  
Old 13th October 2004, 14:17
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 374

Liza

Wens ek was so vlot soos jy in Afrikaans!
"myne is uit die oudedoos!" en is nou al baie verroes, na 10 jaar in Europa kry ek maar weinig die kans om Afrikaans te praat

En is baie dankbaar vir die paar Websites soos die een, en die ander een waar jy ook pos,

Ek stem saam met jou "beeldskoon" is'n pragtige beskrywing

MW






__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
  #13 (permalink)  
Old 15th October 2004, 17:09
vlinder vlinder is offline
Junior Member
 
Join Date: Mar 2004
Posts: 3
Hello,

Just want to add a quick comment...

As far as I know 'ongeloofbaar' is a Dutch word, and not proper Afrikaans. The correct Afrikaans usage would be 'ongelooflik'. (of course I may be wrong...it might be accepted now, but everyone I know agree, and don't know that word in Afrikaans).

Oh, and 'beeldskoon' refers to flawless beauty, 'pragtig' to pretty, and I guess 'mooi' to beautiful.

Just my 2cents worth...
Reply With Quote
  #14 (permalink)  
Old 15th October 2004, 20:06
Moonwalker Moonwalker is offline
Moderator
 
Join Date: Aug 2004
Posts: 374





Vlinder

The word 'ongeloofbaar,(-bare), is used in Afrikaans in the same context as 'ongelooflik,(-e),

Meaning 'incredible, unbelievable'

Might be borrowed from the Dutch, but it is certainly accepted in Afrikaans

MW

__________________
Moonwalker

Onbeskaamd Afrikaans
Reply With Quote
Reply

Thread Tools Search this Thread
Search this Thread:

Advanced Search
Display Modes Rate This Thread
Rate This Thread:

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On



All times are GMT +2. The time now is 05:36.


Powered by vBulletin® Version 3.7.2
Copyright ©2000 - 2009, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content Relevant URLs by vBSEO 3.0.0 RC4 © 2006, Crawlability, Inc.
All Rights Reserved © 1995 - 2005 | Paley Media Inc. This site is operated under license to Paley Media, Inc. which is soley reponsible for its content.