|
|||||||
![]() |
|
|
LinkBack | Thread Tools | Search this Thread | Rate Thread | Display Modes |
|
|||
|
Hallo julle
Wat dink julle van die Kaapse afrikaans? Julle vestaan mos die "kind" wat op die Perade gepraat word. Net as jy vannie Kaap is sal jy vestaan. Ma ek hoep da is 'n paa van julle hie soerat ons kan gesels. Okay!! wa is julle?????? ![]() |
|
|||
|
howzit christel.
Ongelukkig is ek maar net 'n whitie en was nog net so twee of drie keer in die kaap. Hoe vreeslik hartseer vir my! Dis altyd goed om nuwe bloed op die borad te hê, hoop jy sal so bietjie bly en chat!
__________________
|
|
|||
|
kantie maketie sakie lat djy wit issie. Djy kennie Kaap of djy kennitie. Djy moete tjint vannie Kaap wies om te wiet hoe e ding smaak assy nja smaak. Lekka omme slag wier Kaaps te hoor.
__________________
KONSALIK PROUD TO BE SOUTH AFRICAN |
![]() |
| Thread Tools | Search this Thread |
| Display Modes | Rate This Thread |
|
|