Go Back   SouthAfrica.com Discussion Forum > Open Board > Laugh It Up!


a couple of oldies

Reply
 
LinkBack Thread Tools Search this Thread Rate Thread Display Modes
  #1 (permalink)  
Old 30th December 2004, 05:00
konsalik konsalik is offline
Registered User
 
Join Date: Apr 2004
Posts: 424
Ek het die geleen op 'n ander site.

Meel
Wat is manlik en vroulik van meel?
Mieliemeel en koekmeel.
Wat gebeur as hulle viagra inkry?
Dan word hulle stuifmeel en bruismeel."

Kondome
Man: "Ek het my Olimpiese kondome vandag gekry! Vanaand dra ek ´n goue!"
Vrou: "Hoekom dra jy nie die silwer nie, dan kom jy ´n slag tweede!"

Gatiep en Meraai
Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jean.
Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?"
Meraai: "Never! Hoekom?"
Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"

Zim
Die toestand in Zimbabweverswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal!

Brandewyn
Waarvan word brandewyn gemaak?
Tyres & Panties! As jy dit drink wil jy net spin en spyker!

Wegkruipertjie
Wat is die verskil tussen wegkruipertjie en tiener seks?
Niks nie, 1,2,3,hier kom ek!

Gorilla
Hoekom het ´n gorilla groot neusgate?
Want hulle het groot vingers.

Stokstyf
Die laaitie kom kaal by die badkamer uitgeloop, alles aan sy lyf is stokstyf. Om die draai loop hy in sy ma vas - sy bekyk hom op en af en sê: "Boetie staan net hier ek gaan net gou jou pa en die jumper kabels haal."

Boemerang
Wat noem jy ´n boemerang wat nie werk nie?
´n F*#&$^%# Stok.

Laat
Wat is die ooreenkoms tussen gebrande roosterbrood en ´n verwagtende vrou?
Met altwee wens jy jy het dit vroeër uitgehaal!



Laatlam
Vraag: Wat is ´n laatlam?
Antwoord: Uit de oude doos.

Groen
Wat is groen en rol in die vuur?
Gertjie die brandweer-ertjie.

Kamp Staaldraad
Kamp Staaldraad van die Springbokke was so suksesvol, dis nou verpligtend vir die SA vroue netbalspan.
Dit word genoem Kamp Staalwol.

Vlooi
´n Vlooi hardloop by ´n kroeg in, slaan 5 dubbel whisky's weg, hardloop uit, spring in die lug, moer op sy bek neer, staan op en skree: O Fok! My hond is gesteel!!

Springbokke
Daar is twee mens gemaakte items wat uit die buitenste ruimte waargeneem kan word.
Die grootste een is die groot muur van China en met ´n kortkoppie in die tweede plek is die gaping in die Springbokke se verdediging.

Aspoestertjie
Straueli is genooi na Aspoestertjie se bal. Hy gaan glo as ´n pampoen.
Wanneer die klok middernag slaan hoop hy om in ´n "coach" te verander.

Hoender
Hoekom het die rubber-hoender oor die pad gestap?
Om sy bene te rek, natuurlik.

Koei
Wat maak "Oooooo"?
´n Koei sonder lippe.

Mot
´n Man loop in by ´n tandarts en sê, "Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is ´n mot?"
"Jy het nie ´n tandarts nodig nie.", sê die tandarts, "Jy het ´n sielkundige nodig."
"Ek weet!" sê die man.
"Nou hoekom het jy hier ingestap?" vra die tandarts.
Die lig was aan!", sê die man.
__________________
KONSALIK

USED TO BE PROUD TO BE SOUTH AFRICAN
Reply With Quote
Reply

Thread Tools Search this Thread
Search this Thread:

Advanced Search
Display Modes Rate This Thread
Rate This Thread:

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Trackbacks are On
Pingbacks are On
Refbacks are On




All times are GMT +2. The time now is 09:01.


Powered by vBulletin® Version 3.8.4
Copyright ©2000 - 2012, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content Relevant URLs by vBSEO 3.0.0 RC4 © 2006, Crawlability, Inc.
You Rated this Thread: