Die Groot Wit Haai van Valsbaai

As daar ‘n legende was van vlieende mens-eetende haaie, dan sou die Groot
Wit van Valsbaai definitief in die hart van die verhaal gewees het.
Hierdie reuse jagters van die diep blou see was tot internasionale
beroemdheid geslingervel, met die dokumentere program wat National
Geographic kom skiet het, in verband met hierdie haaie se eienaardige jag
tegnieke.

Hierdie kreature het ongelooflike sterk kake, met rye vlym skerp tande,
hulle massiewe grote en hulle donker geheimsinnige oë, het al vrees en
respek in miljoene mense oor die wereld vorseer. Tog, is daar net een plek
op die aardbol waar hierdie aggresiewe oseaan jagters hulle sprong van die
water maak, om ‘n lug aanval op hulle prooi te maak, en dit is Valsbaai.

Valsbaai is ‘n area water wat bepaal word deur ‘n “krom-finger” projeksie
van land, wat beter bekend is as die Kaapse skiereiland, wat aan die regter
kant lê. Valsbaai het sy naam gekry van matrose wat baie keer die baai met
Tafel Baai verwar het, wat net regs van die Kaapse skiereiland gelee is, en
Robbin Eiland omhul. Valsbaai het ongeveer die presiese vorm as Tafelbaai,
en matrose van die Ooste het dit dikwels vir Tafelbaai misgis. Langs die
kus van Valsbaai, is die klimaat warm en amper tropies in die somer. Die
water is ongeveer ses grade warmer as die water in Tafelbaai, maar is nog
steeds bietjie koud. Rob Eiland is net ‘n paar kilometer van die Valsbaai
kus
gelee, wat ‘n klein graniet landmassa is, wat deur robbe en voëls bewoon
word. Dit het ‘n dig populasie robbe – die gunsteling kos van ‘n Groot Wit –
wat so baie van hierdie groot oseaan jagters na Valsbaai lok.

It is algemene kennis dat Groot Wit haaie robbe soek en jag as n vorm
van kos. Maar, gewoonlik word ‘n prooi onder die water gejag. In Valsbaai,
neem jag ‘n heeltemal nuwe vorm aan, waar die haaie hulself van die dieptes
van die oseaan, met spoed en akkuraatheid, uit die water uitdryf, om hulle
prooi in die lug te vang of op hulle te land van van n klein hoogte af.
Hierdie manier van jag is gimnastiek en fanatasies, asook grusaam. Siene
dat hierdie manier van jag, net in hierdie klein deeltjie van die aarde
gebeur, het dit al baie besoekers en natuurkundiges na Valsbaai gelok. As
jy een van die miljoen mense is wat die konsep van n vlieende haai aanloklik
vind, bespreek gerus ‘n avontuur op een van die bote wat toeriste neem om die
haai te sien, wat om Rob Eiland gevind word. Onthou Valsbaai wanneer jy
weer in Kaapstad is. Dit is onvergeetlik.