Die Legende van Apartheid

By nou het het miljoene mense oor die hele wereld die woord apartheid, op
een of ander manier al gehoor. Sommige dink daaraan as die *wit oppressie oor
die *swartes of Afrika inboorlinge in Suid Afrika – en miskien was dit, om ‘n
lang storie kort te maak. Apartheid het ‘n groot rol gespeel in die
geskiedenis van Suid Afrika, en om bietjie dieper te kyk na hierdie vreeslike
tyd in die land se geskiedenis, sal elke persoon ‘n beter insig gee op die
gemiddelde Suid Afrikaner – ongeag van sy vel kleur.

Die woord apartheid beteken basies die skeiding en aparte ontwikkeling
van rasse. Die praktyk het sy begin in die 19de eeu se politieke
ontwikkelings en slawerny
, al het meeste van hierdie eers in later jare in
Suid Afrika sy verskying gemaak. In die vroee 20ste eeu, het die Britse
Koloniale administrasie besluit om die polis van aparte ontwikkeling te
begin, op die voorbeeld van wat John Ruskin vir mense geleer het. Die
ideaal was, dat die sogenoemde “meerdere” wit ras, ander rasse kon
ondersteun en bystaan op uiteindelik by hulle mylpaal te kom, om gelyk te
wees as rasse, terwyl hulle nogsteeds in n graad van apartheid lewe.
Hierdie “minderwaardige” rasse was take gegee volgens hulle fisiese en
verstandelike vordering. Die werk of take, was gewoonlik arbeid, en dit was
in die wittes se beste belange om te verseker dat die swartes se
verstandelike vordering nie vinnig gebeur nie.

In die 1920 denkbeeld van apartheid, was die polis verder geneem deur
regsgesinde Afrikaaners, wat hulle pad na gesag gevind het. Wette was in
plek gesit om die skeiding tussen wit en swart nog groter te maak, en in
1948, onder die leiding van die Nasionale Party, het Suid Afrika apartheid
as ‘n nasionale politiese skema ingelyf. Baie ongeregverdigde reels en
regulasies was in plek gesit om ‘n volledige skeiding tussen wit en swart te
plaas. Ras was vermoediglik geidentifiseer deur fisiese kenmerke en die
meerderheid kleurlinge, was as swart geklassifiseer, deur die wit mense.
Swart mense was nie toegelaat om in wit woongebiede in te kom nie, en die
skeiding was afgedwing deur die geregs amptenare. Hierdie polis het dus
albei die Europese mense en die Afrika inboorlinge, gevangenisse van hulle
eie land gemaak, met die enigste verskil, dat Europese inwonders meer regte
gehad het en n beter leefstyl geniet het.

Die Nasionale Party het gesukkel om hierdie apartheids polis vir dertig
jaar te implementeer. Gedurende hierdie periode, was die Media gesensor en
daar was glad nie vryheid van spraak nie. Dit het gelei daar toe, dat
meeste wit mense geen idee gehad het van die leiding en grusame
omstandighede waaronder die swart mense gelewe het nie. Baie van die wit
mense wat wel geweet het, het besluit om ander kant toe te kyk.

Gelukkig, het nie almal hulle rue op die onregverdigheid gedraai wat
hierdie polis gebring het nie, en opstand het vinnig gegroei. Uiteindelik,
het ekonomiese sanksies en diplomatiese druk verandering gevorseer.
President F.W. de Klerk het op die druk gereageer deur verskeie politieke
partye die vryheid gegee om weer aktief te word, wat gelei het tot die
bevryding van Nelson Mandela. Die eerste regverdige en vry verkiesing, het
die oorwinning gesien van die African National Congress, en die inlywing van
Nelson Mandela as Suid Afrika se president. Die grusame jare van apartheid
was op n ongeslaagde eksperiment geblameer.

Apartheid mag dalk nie meer die nasionale polis wees in Suid Afrika nie,
maar die polis het n baie slegte uitwerking op die land gehad. Daar is
menigde mense wat die veranderings met ope arms aanvaar, en ‘n ware poging
maak om mense van alle nasionaliteite en rasse te aanvaar, maar daar is nog
‘n paar wat nog in die verlede lewe en nooit voorentoe sal kan beweeg nie.
Dit is die ongelukkige wonde wat deur apartheid agtergelaat is. In Suid
Afrika word dit maar aanvaar dat daar nog steeds rasisme in die land heers,
en daar word gehoop dat hierdie manier van dink, saam met die mense wat die
haat dra, sal uitsterf. Miskien is dit die rede dat Suid Afrika die wereld
leiers is in rasisme en politieke ongelykheid. Maar hoe dit ook al sy, is
Suid Afrika n land wat saamgetrek het in hierdie moeilike tye, in plaas van
uitmekaar val.

*In hierdie artikel, verwys “wittes” na Europese mense, “Swartes” na
donker vellige Afrika inboorlinge, en “Kleulinge” na ‘n nasie met n ligter
vel as die Afika inboorlinge, maar donkerder as die Europese.