Groot Moscow Sirkus

Die Groot Moscow Sirkus keer weer terug na Suid Afrika op nog n fantasiese
toer van die land. Die toer word geborg deur die Southern Sun Hotel groep,
and was ook die amptelike akkommodasie borg op hulle toer in 2004/2005.
Danksy die wonderlike terugvoering van die publiek, het die dinamiese Groot
Moscow Sirkus besluit om terug te keer en weereens die skare te vermaak en
stom te slaan met waaghalsige toertjies.

Die Groot Moscow Circus, gaan hulle toer begin met twee vertonings
waarvan die gelde vir liefdadigheid geskenk sal word. Die liefdadigheids
vertonings sal op die 12de and 13de Januarie 2006 plaas vind. Daarna sal
die vertoning na verskeie stede geneem word, wat oor die loop van n paar
maande sal duur. Natuurlik sal die beroemde sirkus ook die tyd neem om ons
land se mooi weer en gasvryheid te geniet. Die hoof stede wat besoek word,
is onder andere Nelspruit, Johannesburg, Bloemfontein, Durban, Oos London,
Port Elizabeth en Kaap Stad, waarna die sirkus onderweg sal wees na
Australia, Taiwan and menigde ander lande.

Elke vertoning duur ongeveer twee ure en is propvol verskeie optredes
wat nog nooit in ons land gesien is nie, en 75 talentvolle sirkus sterre
word voorgestel aan die publiek. Sekere dae sal daar meer een vertoning
wees, om meer mense die geleentheid te gee om die asemrowende vermaaklikheid
te geniet. Ongelukkig is die besoek aan Suid Afrika die laaste vir n
onbepaalde tydperk, om rede die sirkus weens aanvraag, vir die volgende paar
jaar druk besig sal wees. Kaartjies vir die vertoning is by Computicket
verkrygbaar, en kos tussen R65 tot R270 per persoon.

Vertonings datums is soos volg

Nelspruit:

Frydag 10 Maart 2006

Saterdag 11 Maart 2006

Sondag 12 Maart 2006

Bloemfontein:
Donderdag 16 Maart 2006
Frydag 17 Maart 2006
Saterdag 18 Maart 2006

Durban:

Frydag 24 Maart 2006

Saterday 25 Maart 2006

Sondag 26 Maart 2006

Woensdag 29 Maart 2006
Donderdag 30 Maart 2006

Frydag 31 Maart 2006

Saterdag 1 April 2006

Sondag 2 April 2006

Oos London:
Donderdag 20 April 2006
Frydag 21 April 2006
Saterdag 22 April 2006

Port Elizabeth:
Woensdag 26 April 2006
Donderdag 27 April 2006
Frydag 28 April 2006
Saterdag 29 April 2006

Kaap Stad:
Frydag 5 Mei 2006
Saterdag 6 Mei 2006
Sondag 7 Mei 2006
Woensdag 10 Mei 2006
Donderdag 11 Mei 2006
Frydag 12 Mei 2006
Saterdag 13 Mei 2006
Sondag 14 Mei 2006