Johannesburg – Paraffien lek word gemonitor

Net ‘n paar dae gelede het die bewooners van die Amoati informele
nedersetting in Johannesburg, oorweldigende dampe ervaar. Oortreffende
hoeveelhede flambare vloeistof het in rekord tyd deur die modder begin
vloei, in klein stroompies, tussen die huise deur. Inwoners het die
uitheemse vloeistof begin gebruik vir die verwarming van hulle huise, en al
is die vloeistof flambaar, het dit n groot gesondheids risiko gedra.

Die munisipaliteit het Woensdag ondersoek begin instel, en ‘n span was
aangestel om die gevare aan die nedersetting te evalueer. Op die voorlopige
ondersoek is die uitheemse vloeistof geindentifiseer as paraffien. Dit is
verneem dat die paraffien uit ‘n bogrondse tenk begin lek het, wat n
plaaslike winkel met paraffien voorsien het.

Ses families het onder die negatiewe uitwerking van die lek gely, met die
verwoesting van hulle ou huise en verhuising na Mount Moriah. In tussen
word die situasie deur die munisipale brandweer en nood dienste gemonitor,
met die metro polisie op bystand. Die water en sanitasie eenheid kontoleer
geduring die water om versekering te kry dat die water nogsteeds veilig is
vir gebruik. Die besluit om die grond was deurweek is met paraffen op te
grawe en weg te gooi, is nog nie geneem nie.