Kofi Annan arriveer in Suid Afrika

Die Vereenigde Nasies Sekretaris-Generaal, Kofi Annan, en sy vrou, het
vroeg Maandag in Kaapstad gearriveer. Dit merk die begin van sy drie dae
toer van die land wat n vergadering met die land se president sal insluit.
Dit is sy eerste amptelike besoek aan Suid-Afrika, vandat Annan die helm van
die Vereenigde Nasies oorgeneem het. Hy sal president Thabo Mbeki Dinsdag
ontmoet by die Tuynhuys kantore in Kaapstad.

Die amptelike besoek is deel van voortdurende gesprekke met state wat
lidmaatskap dra, in verband met die herforming van die Vereenigde Nasies.
President Mbeki sal met Annan gesprekke voer wat die multilatirale stelsel
van globale bestuur, as die enigste hoop sal beslis vir die oplossing van
probleme wat internationale nasies ondervind. Annan sal ook die probleme
wat die multilatirale stelsel ervaar onder die aandag van die Nationale
Byeenkoms bring.

Nie al Annan se planne sluit harde werk in nie. He gaan ook besoek afle
by Nelson Mandela asook die Hector Peterson Gedenkteken in Soweto. Hy wil
ook graag tyd spandeer met die plaaslike Vereenigde Nasies personeel en met
die siviele gemeenskap teenwoordigers gesels.

Meeste Suid Afrikaaners sien die assosiasie met die Afrika leier as n
eer. Annan speel n besonderse belangrike rol in globale sake en sy
hartelike strewe na vrede, stabiliteit en ontwikkeling is n voorbeeld vir
ander. Kofi Annan se besoek aan Suid-Afrika is baie kort, en vertrek Woensdag na
Madagascar.