Suid Afrika se Handel Vaartuie

As jy jou pad deur Suid-Afrika se pragtige en afwissellende landskap
vleg, sal jy ontdek dat daar baie vaartuigkundige winkels langs die pad
oopgemaak het. Terwyl hierdie praktyke nie deur die munisipaliteit
goedgekeur word nie, sal dit nie tereggestel word nie, om rede baie van
hierdie stalletjies die lewensbrood is van hierdie kunstenaars. Jy sal baie
handgemaakte vaartuie en kunswerke vind, wat wag om deur besoekers en
toeriste gekoop te word, terwyl die talentvolle skepper eenkant sit en aan
sy volgende meester stuk sit en werk. Baie van hierdie vaartuigkundiges is
nie Suid-Afrikaans nie, maar is oorspronklik van Suid-Afrika se buurstate
af.

Nogsteeds, is hulle kreatiewe werke ‘n spieelbeeld van die unieke Afrika
kultuur
, siene dat Suid-Afrika n mengel pot van verskeie kulture, rasse en
kunste geword het, is dit passend dat hierdie kuns ook ‘n plek in die land
gevind het.

Suid-Afrikaanse vaartuigkundiges se werk is soms funksioneel of slegs vir
versiering. Jy kan ‘n handgevlegte gras mat, hoed of mandtjie koop, of ‘n
draad beeld met krale om jou sitkamer te versier. Lamp skerms, dier koppe
uit draad geraamde papier, bamboe of hout meubels, gekerfde hout diere of
maskers en voêls wat uit metaal gemaak is vir jou tuin, het ook hulle pad op
die Suid-Afrikaanse mark gevind. Die meer kreatiewe vaartuigkundige sal
makliker sy werk verkoop. Jy kan tot ‘n eenvoudige kraal sleutelhouer koop,
as n herinnering van Suid Afrika. Of jy kan iets meer noukeurig kies, soos
‘n krale hangertjie of gevlegde tapesterie. In sekere plekke in die land
kan jy selfs ontwerper Afrika winkels vind, waar jy oorspronklike werke, wat
geinspireer is deur die Suid-Afrikaanse omgewing, kan besigtig.

Die volgende keer wat jy deur Suid-Afrika toer, hou die paaie dop vir
hierdie klein pad stalletjies. Jy sal nie net goedere teen ‘n laer koste
vind nie, maar jy sal ook die stalletjie se eienaar help om sy plekkie in
die Suid-Afrikaanse mark te kerf. Jy mag ook dalk bietjie inspirasie vind
in hierdie kreatiewe skeppings, of jy mag dalk net ‘n nuwe vriend vind.
Ondersteun die Suid-Afrikaanse mark vandag, en wys bietjie belangstelling in
die lande se sakke vol talent.