Announcement

Collapse
No announcement yet.

Where da so called "coloureds" at??????

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Where da so called "coloureds" at??????

    Hallo julle
    Wat dink julle van die Kaapse afrikaans? Julle vestaan mos die "kind" wat op die Perade gepraat word. Net as jy vannie Kaap is sal jy vestaan. Ma ek hoep da is 'n paa van julle hie soerat ons kan gesels. Okay!! wa is julle??????

  • #2
    howzit christel.
    Ongelukkig is ek maar net 'n whitie en was nog net so twee of drie keer in die kaap. Hoe vreeslik hartseer vir my!
    Dis altyd goed om nuwe bloed op die borad te hê, hoop jy sal so bietjie bly en chat!

    Comment


    • #3
      kantie maketie sakie lat djy wit issie. Djy kennie Kaap of djy kennitie. Djy moete tjint vannie Kaap wies om te wiet hoe e ding smaak assy nja smaak. Lekka omme slag wier Kaaps te hoor.
      KONSALIK

      USED TO BE PROUD TO BE SOUTH AFRICAN

      Comment

      Working...
      X