Announcement

Collapse
No announcement yet.

'toe', 'te', 'aan', en 'om' vraag

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Lekker plek. Waar gaan jy die Afrikaans gebruik wat jy so vlytig leer?
    http://www.mooiflieks.com

    Comment


    • #17
      Ek en my vrou, te besoek ons herdenking, sal gaan toe Suid-Afrika en twee jaar. Ek wil die Voortrekkermonument en die standbeeld van Oom Paul te sien. Ook ek wil 'n meerkat te sien.

      Comment


      • #18
        Originally posted by bluetick View Post
        Ek en my vrou, te besoek ons herdenking, sal gaan toe Suid-Afrika en twee jaar. Ek wil die Voortrekkermonument en die standbeeld van Oom Paul te sien. Ook ek wil 'n meerkat te sien.
        Klink lekker! Ek glo nie ek was self al by die Voortrekkermonument nie. Ek moet dalk bietjie gaan.

        Ek neem aan jou vrou is Afrikaans.

        Geniet dit!
        http://www.mooiflieks.com

        Comment

        Working...
        X