Announcement

Collapse
No announcement yet.

EENDAG 1: Robothulp vir die mensdom

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • EENDAG 1: Robothulp vir die mensdom

    EENDAG is 'n verbeeldingryke, lekker videovervolgverhaal wat die storie vertel van Kevin en sy vriend Majoor Blaffinski.

    Kevin het 'n droom om die mensdom te help deur vir elke mens 'n
    robotverteenwoordiger te maak. Hierdie werkbot sal dan werk om vir die
    mens 'n inkomste te bewerkstellig, terwyl die mens vry is om sy lewensdroom
    na te kan jaag.

    Maar, 'n derde party het klaar selfsugtige potentiaal raakgesien in
    Kevin en sy idees, en werk sonder rus om die hele ding te manipuleer.

    Gelukkig het Kevin 'n ryk lewe vol interessante mense wat hom help om vervuld te voel deur alles wat hulle deurmaak.

    Kom geniet gerus ons vervolgverhaal op EENDAG 1: Robothulp vir die mensdom .

    Nuwe opeenvolgende videos gereeld bygevoeg! Lekker man. Sien jou daar!
Working...
X