Announcement

Collapse
No announcement yet.

Waar is al die mense?

Collapse
X
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Waar is al die mense?

    Is niemand maak posts? Ek is geleer Afrikaans vir niks?

  • #2
    Ek is nog hier. Maar ek dink mense gebruik nou Facebook in plaas van phpbb forums.

    Dis jammer. Hierdie soort forums was eintlik so lekker so tien jaar terug of so.

    Toemaar, dis nooit verniet gewees om Afrikaans te leer nie. Eendag gaan jy dit nodig he.
    http://www.mooiflieks.com

    Comment


    • #3
      Oor die taal, jy is reg. Dit is my droom om te besoek SA.

      Comment


      • #4
        Ek is nuut hier so ek weet nie waar al die mense is nie, maar miskien kan ek help

        Comment


        • #5
          Welkom. Hierdie is 'n goeie webwerf.

          Comment

          Working...
          X